C

Video: Fynskrif-aktrise Lea Vivier lees voor uit Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan
 More about the book!

Fynskrif-aktrise en boekwurm Lea Vivier het onlangs ’n gedeelte uit Wilken Calitz se debuutroman Swart swaan op haar Instagram-profiel voorgelees.

In haar navorsing oor die skrywer het Lea die volgende aanhaling ontdek:

‘Die karakters sweef tussen die werklikheid en hul eie donker sprokiesverhaal’ — Wilken Calitz.

Sy het ook uitgevind dat dit Wilken bykans nege-en-’n-half jaar geneem het om die boek te voltooi. In die video gesels sy oor van die temas in die boek voor sy begin lees.

Kyk na die video:

Lea Vivier voorlesing | Debuutroman Swart Swaan deur Wilken Calitz

Aktrise Lea Vivier, tans te sien in Fynskrif, lees voor uit Wilken Calitz se debuutroman Swart Swaan. Sit terug en geniet!Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is ’n betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se verbeelding op ’n dag vlerke kry.Nou beskikbaar by boekwinkels landwyd en aanlyn: http://bit.ly/2xacAXC

Posted by Penguin Random House SA on Monday, June 1, 2020

Swart swaan is as e-boek beskikbaar:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Lea Vivier Penguin Random House SA Swart swaan Video Voorlesing Wilken Calitz


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments