Boekbekendstelling

Kom ontmoet An-Mari do Carmo en kry jou kopie van Toe als groen was geteken by Bargain Books in Rustenburg! (9 Jul)

LUCA en Bargain Books Platinum Square in Rustenburg nooi jou graag na die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo!

Boek en Koek met Pieter Stoffberg: Kom ontmoet die skrywer van Tenk in gesprek met Phyllis Green in Pretoria! (25 Jun)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Tenk deur Pieter Stoffberg.

Moenie die bekendstelling van Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels in Pretoria misloop nie! (11 Jun)

Penguin Random House SA en The Book Keeper Shop nooi jou na die bekendstelling van Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels in gesprek met Ilse Salzwedel!

Gebaseer op ’n ware verhaal: Kom vier die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo in Klerksdorp! (4 Jun)

LAPA Uitgewers nooi jou graag uit na die boekbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – die aangrypende verhaal van ’n jong meisie wat uit ’n kultus ontsnap.

Kom ontmoet François Bloemhof, die skrywer van Kry vir jou, by Bargain Books Durbanville! (19 Mrt.)

LAPA Uitgewers en Bargain Books Durbanville nooi jou graag na die bekendstelling van Kry vir jou deur François Bloemhof!

Dra jou mooiste masker en kom geniet die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard in Pretoria (20 Aug)

Jy word hartlik uitgenooi na die Pretoria-bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard, in gesprek met Prof. Willie Burger.

Kom vier die virtuele bekendstelling van Just A Moment deur Schalk Burger Snr met Michael Vlismas (20 Julie)

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die virtuele boekbekendstelling van Just A Moment deur Schalk Burger Snr met Michael Vlismas.

Moenie die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard by die Pretoria Kunsvereniging misloop nie! (18 Junie)

Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard, in gesprek met prof. Willie Burger.