LAPA
Die ooreenkoms deur Sophia Kapp: ’n wantrouige skoonfamilie, onmoontlike tieners en ’n giftige eks spel moeilikheid
Kan Adam en Petronel hul verskille en die verlede oorbrug om in mekaar die maat te vind wat hulle volledig mens sal maak? Vind uit in Die ooreenkoms deur Sophia Kapp – nuut by LAPA.
Naomi Bütow deel 8 wenke vir entrepreneurs in Welvaartskeppers: Strategieë wat jou lewe kan verander deur Riaan Botha
Hoe behaal mens sukses in die sakewêreld? Mommy Mall South Africa se Naomi Bütow deel haar geheime en topwenke in Welvaartskeppers deur Riaan Botha. Lees ’n uittreksel.
Nagmerries word soms mooi drome … Lees ’n uittreksel uit Elsa Winckler se jongste roman, Om weer te droom
Om weer te droom deur Elsa Winckler vertel die verhaal van Lizet Vos en Stephen Breedt, twee mense wat geliefdes aan die dood moes afstaan en mekaar tydens ’n ontstuimige tyd in hul lewens ontmoet. Lees ’n uittreksel.
Lus vir koek? Bak dit self! Probeer Marlene Schoeman se resep vir Vanieljestroopkoek met roomkaasvulsel
Perfek vir baba se doop: probeer Marlene Schoeman se heerlike resep vir Vanieljestroopkoek met roomkaasvulsel uit Bak dit self: 50 feestelike koeke om baba te vier.
‘Dit is wat gebeur as jy die dood op jou vingerpunte dra’: Lees ’n uittreksel uit Stom gode deur Dibi Breytenbach
Lees ’n uittreksel uit Stom gode deur Dibi Breytenbach, die derde boek in haar Gode-reeks wat vra: Is daar ’n ontwerpersfout in die menslike psige?
In God: Is daar ’n ander antwoord? bied Dr Ben du Toit ’n woordeskat vir lesers wat soms worstel met teologiese vrae
In God: Is daar ’n ander antwoord? neem Ben du Toit die vraag oor God en die relevansie van godsdiens en geloof verder.
Wat is die geheim van selfgemaakte miljoenêrs? Vind uit in Riaan Botha se jongste boek Welvaartskeppers
Welvaartskeppers deur Riaan Botha bevat 68 welvaartstrategieë asook suksesstories wat jou lewe kan verander.
Video: Moet ons waai? Drie politieke kenners debateer die groot vraag op Die Groot Ontbyt
‘Moet ons waai?’ Dit was onlangs die groot vraag op Die Groot Ontbyt met Johrné van Huyssteen. Drie politieke kenners wat elkeen bygedra het tot Moet ons waai deur Alet Law het die kwessie van emigrasie bespreek.
Die vyfde bundel in die Romanza Nostalgie-reeks is hier! Lees twee van Alma Carstens se heel eerste liefdesverhale
’n Nuwe Bruidegom and Verlore jare deur Alma Carstens is nou weer beskikbaar in ’n spesiale Romanza Nostalgie versamelbundel.
Die perfekte kerskousgeskenk is hier! Die Ickabog deur JK Rowling is nou beskikbaar (Plus: Kyk na die wen-illustrasies)
Video: Die Ickabog deur JK Rowling is nou beskikbaar met 34 kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 se wen-illustrasies.
Career opportunity: LAPA Publishers is hiring a Christian publisher! Apply before 23 December 2020
LAPA Publishers (a division of Penguin Random House South Africa), has a vacancy for a qualified and dynamic individual to work as the new Christian publisher.
Sjoe! Is dit warm hier by LAPA of is dit November 2020 se nuutste Romanzas?
November se Romanzas is nou beskikbaar: Liefste rooikop deur Elize Davies, ’n Vreemde tyd vir liefde deur Marilé Cloete, Sterrekyker deur Frieda van der Westhuizen en Ompaaie na jou deur Magda Schmidt.
Kom, trek aan jou voorskoot en Bak dit self met 50 feestelike koekresepte in Marlene Schoeman se jongste kookboek
Bak dit self: 50 feestelike koeke om baba te vier deur Marlene Schoeman is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!
Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen is nou beskikbaar!
Die Boekemakranka-span Trisa Hugo en Analize Viljoen se debuutroman Oor en weer is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
‘Aitsa, sy boots het stars … Hy’s John Wayne in Afrikaans!’ God praat Afrikaans deur HemelBesem is nou beskikbaar by LAPA
In God praat Afrikaans nooi die gewilde kletsrymer HemelBesem jou om saam te stap op sy lewenspad. Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Celebrate African literature across social media during #ReadingAfrica Week 2020 (6-12 Dec)
LAPA Publishers and Catalyst Press invite you to join in and share the best in African literature this 2020 Reading Africa Week!
Maar kan jy braaibroodjies maak? Natuurlik! Probeer hierdie gratis resep vir Griekse Braaibroodjies uit Karlien kan nie kook nie
Probeer hierdie resep vir Griekse Braaibroodjies uit Karlien kan nie kook nie – 50 maklike resepte saamgestel deur leefstylsjef Izelle Hoffman wat na baie moeite lyk, maar geen moeite is nie!
Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor Lira, wenner van die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies
Lira wen die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies! Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor haar roman wat die liefdesroman-genre op sy kop draai.
Kry 30% afslag op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers se Swart Vrydag Pakhuisuitverkoping (13 Nov–3 Des)
LAPA Uitgewers se Swart Vrydag Pakhuisuitverkoping is hier! Kry 30% afslag op uitgesoekte titels vanaf 13 November to 3 Desember 2020.
‘In Johannesburg is die kwarantyn nooit gelig nie’ – Lees ’n boeiende uittreksel uit Toekomsmens deur Isa Konrad
Lank nadat die res van die wêreld die resessie ná Covid-19 oorkom het, moes die volk opstaan en hul stede herbou. In Johannesburg is die kwarantyn nooit gelig nie. Lees ’n uittreksel uit Toekomsmens deur Isa Konrad.