LAPA Uitgewers
Hier is vier nuwe Romanzas om jou warm te hou die winter – ook beskikbaar in e-boekformaat
Bly by die huis en lees vier splinternuwe Romanzas deur Dina Botha, Frieda van der Westhuizen, Rina Cilliers en Ida Bester.
Crochet and Conquer by Nadia de Kock and Hilda Steyn: 21 women tell their stories of how crochet saved their lives
Now available in English! Crochet and Conquer by Nadia de Kock and Hilda Steyn combines stories about healing with creative crochet projects.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair misloop nie! (9 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na ʼn aanlynbekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair.
‘Die Vrystaatse winternag ruik na die dood en ’n belofte van ryp’: Lees ’n uittreksel uit My naam is Legio deur Madelein Rust
Sal forensiese sielkundige Renata Malan uiteindelik antwoorde vind? Het sy die moordgeen by haar pa geërf? Lees ’n uittreksel uit Madelein Rust se jongste roman, My naam is Legio.
Hy lyk soos ’n Keltiese kryger en aanvaar nie ‘nee’ vir ’n antwoord nie: Lees ’n uittreksel uit Die Ier se ultimatum deur Nelia Engelbrecht
Lees ‘n uittreksel uit Die Ier se ultimatum deur Nelia Engelbrecht. Die heruitgawe het in Junie by LAPA Uitgewers verskyn ter viering van Romanza se vyftiende bestaansjaar.
Ontvlug na ’n beter tyd met Wenkbrou se jongste e-rotika, Liefde in die tyd van Corona deur Elsa Winkler
LAPA Uitgewers en Wenkbrou stel bekend Liefde in die tyd van Corona deur Elsa Winkler, e-rotika op sy beste!
Graffiti-aanlynkuier: Hans du Plessis gesels met Kabous Meiring oor Die opstand van Poppie Nel (2 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na ‘n aanlynkuier met Hans du Plessis. Kom gesels met die skrywer oor sy nuwe roman, Die opstand van Poppie Nel.
Moenie die bekendstelling van Madelein Rust se sewende misdaadroma My naam is Legio misloop nie! (23 Junie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele boekbekendstelling van My naam is Legio deur Madelein Rust.
Agter grendels deur Erla-Mari Diedericks, nou beskikbaar by Wenkbrou
Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident op Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.
Die man langsaan deur Cynthia Robertson – Mens hoef nie volmaak hoef te wees om liefgehê te word nie
Die man langsaan deur Cynthia Robertson: Paloma het 20 jaar gelede alle mans afgesweer toe sy die dag voor haar troue uitvind dat haar verloofde haar verkul.
‘Haar arms is om sy nek voor sy kan sê shiraz’: Lees ’n stomende uittreksel uit Didi Potgieter se e-rotiese roman, Perke
Voel jy ingeperk? Lees ’n uittreksel uit Didi Potgieter se stomende, sissende e-rotika, Perke.
‘Skrik is ’n sirene sonder klank’: Lees ’n uittreksel uit Malene Breytenbach se jongste spanningsverhaal, Skadumagte
’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord op ’n regter. Lees ’n spanningsvolle uittreksel uit Skadumagte deur Malene Breytenbach.
LAPA vier Romanza se 15de bestaansjaar met vier spesiale heruitgawes van Romanzas wat in 2005 verskyn het
Romanza verjaar in Junie en word 15 jaar oud. Om die geleentheid te vier, het LAPA dit goed gedink om die heel eerste vier Romanzas wat ooit verskyn het, weer uit te gee.
Renata Malan is terug in My naam is Legio deur Madelein Rust, die vyfde roman in die Malan-en-Coetsee-reeks
Gaan Renata antwoorde vind voordat dit te laat is? Vind uit in My naam is Legio, die vyfde roman in Madelein Rust se Malan-en-Coetsee-reeks, nou beskikbaar.
‘Staan, Poppie, staan en laat jou gedagte gaan’: Lees ’n uittreksel uit Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis
LAPA Uitgewers het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel. In die uittreksel treur dominee Lukas nog oor die dood van sy vrou, Amanda, toe die arme Poppie Nel eendag in sy lewe verskyn.
‘Die eerste 7 jaar van ’n kind se lewe is van kritieke belang’: Lees ’n uittreksel uit Help! My kind is anders [Plus: Video]
Kyk na ’n video-onderhoud met Christien Neser oor haar boek, Help! My kind is anders, en lees ’n uittreksel waarin sy verder verduidelik waarom die eerste sewe jaar van ’n kind se lewe so van kritieke belang is.
‘Hy is aantreklik, intelligent en straal beheer uit’: Lees ’n uittreksel uit As dit voel soos liefde deur Didi Potgieter
Natasha is besig om van haar ontroue man te skei wanneer ’n aantreklike Brit haar asem wegslaan. Lees ’n uittreksel gedeel uit Didi Potgieter se jongste liefdesroman, As dit voel soos liefde.
Graffiti-aanlynkuier met Sophia Kapp: Die skrywer gesels met Heino du Plessis oor haar jongste boek, Kanaän (2 Junie)
Graffiti Boekwinkel en LAPA Uitgewers nooi jou hartlik uit na ‘n aanlynkuier saam met Sophia Kapp op Dinsdag, 2 Junie, om 19:00. Moenie dit misloop nie!
Video: Ben Viljoen gesels met die Boekemakranka-span oor sy jongste roman, ’n Ballade vir Nkunzi, en gee ’n kort voorlesing
In hierdie video gesels Ben Viljoen oor sy jongste roman, ’n Ballade vir Nkunzi, en lees hy ’n uittreksel waarin die boek se humor en deernis uitgebeeld word.