LAPA Uitgewers

Nege LAPA-skrywers benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2021!

Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2021 is pas aangekondig! Veels geluk en sterkte aan al die LAPA-skrywers.

Môreaand om 20:00! Moenie die virtuele bekendstelling van Verkleurmannetjie deur François Bloemhof mis nie (24 Aug)

Kom vier die aanlynbekendstelling van François Bloemhof se jongste jeugroman, Verkleurmannetjie, in gesprek met Louis Awerbuck.

Kyk wat kom uit in September! Renaldo Schwarp deel die omslag van sy LGBTIQ-memoir, Skeef

Skeef deur Renaldo Schwarp verskyn op 1 September 2021 by LAPA Uitgewers. Loer solank na die omslag van die aangrypende LGBTIQ-memoir.

Deon Wiggett en Hannes Barnard benoem vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2021!

Aandag! Veels geluk aan Deon Wiggett en Hannes Barnard wie se boeke pas benoem is vir die kykNET-Rapport-boekpryse 2021.

Kom kuier saam met Lizz Meiring en Morné Malan by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Wildekus (17 Aug)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na die virtuele bekendstelling van Wildekus deur Morné Malan. 

Vrouemaand-uitverkoping: Kry tussen 15% en 75% afslag op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers (14 Aug – 3 Sept 2021)

Aandag! LAPA-lesers kan nou tussen 15% en 75% spaar op geselekteerde boeke, spesiaal vir Vrouemaand.

Wil jy die storie agter Devilsdorp lees? WEN Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx! (16 Aug)

Jy kan nou ‘n kans staan om weg te loop met een van twee kopieë van Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx.

Wat het daardie dag met haar boetie se dood gebeur? Vind uit in 25 trappe na benede deur Madelein Rust

Wat wag daar om ontdek te word, net vyf-en-twintig trappe na benede? Vind uit in Madelein Rust se jongste roman!

Moenie koue voete kry nie! Brei vir jouself die pragtige pantoffels uit 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel

Bederf jouself en almal wat jy ken met ’n paar mooi pantoffels wat jy self gemaak het. Probeer die gratis patroon uit 50 Tydlose Breipatrone.

Stel jou wekker! Moenie die virtuele bekendstelling van Marilyn deur Chanette Paul mis nie (12 Aug)

LAPA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Chanette Paul se langverwagte Vywervrou-trilogie vervolg, Marilyn.

Rateltaai deur Tinus van Staden: Hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop

In 2018 het die doodsengel drie keer aan die oudrugbyspeler Ethienne Reynecke se deur geklop. Rateltaai deur Tinus van Staden is nou beskikbaar!

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Die Stella-moorde deur Susan Cilliers mis nie! (27 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Die Stella-moorde deur Susan Cilliers.

[Video] ‘Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie’: ATKV-Inkstories gesels met Bianca Flanders oor Prinses Pampoenpit

Video: ATKV-Inkstories gesels met skrywer, aktrise en regisseur Bianca Flanders oor haar bekroonde kinderboek, Prinses Pampoenpit.

‘Vywervrou? Nee, ’n kaivrou. Dis wat sy is.’ Lees ’n uittreksel uit Chanette Paul se jongste roman, Marilyn

’n Mens se sondes haal jou altyd in. Selfs die wat jy nie self gepleeg het nie. Lees ’n uittreksel uit Marilyn deur Chanette Paul.

So hekel jy ’n snoesige seshoekdeken vir die winter: Kry jou gratis patroon in die Julie-uitgawe van The Penguin Post

In die Julie-uitgawe van The Penguin Post wys Christa Swanepoel lesers hoe om ’n seshoekdeken te hekel. Kry jou gratis patroon vandag nog!

Die liefde is onbeperk in vier nuwe Romanzas, nou beskikbaar by LAPA!

Nuut by LAPA – liefde sonder perke in vier nuwe Romanzas deur Marilé Cloete, Didi Potgieter, Jeanette Stals en René van Zyl.

Wil jy Marilyn deur Chanette Paul wen? Teken in op LAPA se nuusbrief voor 15 Julie 2021

Wees eerste om te hoor van nuwe vrystellings, boekgeleenthede, kompetisies en nog meer met LAPA se nuusbrief.

Video: Kristel Loots lees ’n stukkie uit Blom in die hare (met ’n blom in haar hare)

Kristel Loots lees voor uit ’n ou gunsteling, Blom in die hare, wat in 2018 by LAPA verskyn het. Kyk gerus saam!

Elke swerwer het sy storie, elke paradys sy slang in Wildekus deur Morné Malan

Nuut by LAPA Uitgewers: Wildekus deur Morné Malan!

Liefdesverhale is Tydloos – hier is nog vier nuwe Romanzas om die maand te verslind

Nuut by LAPA – vier vuurwarm liefdesverhale deur Lizelle von Wielligh, Madelie Human, Elize Davies en Marie-Louise Cronjé vir die koue maande.