C

Kom kuier saam met Connie Luyt by die bekendstelling van Die drie lewens van Hannli Human in Pretoria! (27 Aug)
 More about the book!

Penguin Random House SA en The Book Keeper Shop in Pretoria nooi jou graag na die bekendstelling van Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt!

Connie se jongste roman handel oor die wel en weë van Hannli Human: haar kleintydse ervaring van die MauMau-aanvalle in Kenia, ’n traumatiese gebeurtenis tydens haar studentejare, ’n ongelukkige huwelik in Pretoria en ’n hunkering na die Afrika-landskap van haar kindertyd.

Ilse Salzwedel voer die gesprek. Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Saterdag 27 Augustus 2022
Tyd: 15:00
Plek: The Book Keeper Shop, Meerlustlaan 1, Equestria, Pretoria
RSVP: info@thebookkeepershop.co.za of 083 414 4126
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Boekbekendstelling Book events Book launches Connie Luyt Die drie lewens van Hannli Human Ilse Salzwedel Penguin Random House SA Pretoria The Book Keeper Shop


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments