C

Moenie die bekendstelling van Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels in Pretoria misloop nie! (11 Jun)
 More about the book!

Penguin Random House SA en The Book Keeper Shop nooi jou na die bekendstelling van Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels!

Christelle sal in gesprek wees met Ilse Salzwedel oor haar boeiende misdaadroman oor ‘n gevaarlike reeksmoordenaar, David Francke, wat uit aanhouding ontsnap en na Botswana vlug.

Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Saterdag 11 Junie 2022
Tyd: 14:00
Plek: The Book Keeper Shop, Meerlustlaan 1, Equestria, Pretoria
RSVP: info@bookkeepershop.co.za of 083 414 4126
Facebook-uitnodiging

Covid-19 regulasies sal in plek wees, so onthou asseblief jou masker!

***

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Boekbekendstelling Book events Book launches Christelle van Rooyen-Wessels Ilse Salzwedel Om beter te kan moor Penguin Random House SA Pretoria The Book Keeper Shop


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments