C

Kom vier die bekendstelling van AleitApteit deur wyle Aleit Swanepoel by Wordsworth Books in Somerset-Wes (24 Nov)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Wordsworth Books nooi jou na die viering van oorlede Aleit Swanepoel se nalatenskap met die bekendstelling van AleitApteit.

Kom ervaar die nostalgie van Aleit se liefde vir mense en heerlike kos wat hy op die mooiste manier voorberei en bedien het – die ‘Aleit-way’.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 24 November 2022
Tyd: 18:00
Plek: Wordsworth Books, Somerset Mall, Somerset-Wes
RSVP: rsvp@penguinrandomhouse.co.za

Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Aleit Swanepoel AleitApteit Boekbekendstelling Book events Book launches LAPA Uitgewers Somerset West Wordsworth Books


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments