Afrikaans

Moenie die bekendstelling van Corali deur Chanette Paul in Hartbeespoort en Pretoria misloop nie (25 en 27 Feb)

LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Corali deur Chanette Paul, die derde boek in haar Vywervrou-trilogie.

Nuut by LAPA: Corali, die finale boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie (Plus: video)

Nuut by LAPA: Corali is die derde deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue en mans wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

‘Hul pa was die ja en amen. Jy moes alles glo en kon nie vir jouself dink nie’: Lees ‘n uittreksel uit Huis van gruwels

Lees ‘n uittreksel uit Huis van gruwels: My 16 jaar in die Springs hel soos vertel aan joernalis Susan Cilliers

Hier is die 10 finaliste in LAPA se jeugromankompetisie vir 2019

LAPA Uitgewers kan nou met trots die finaliste aankondig vir die 2019 jeugromankompetisie.

Die afloerder deur Anel Heydenrych: ’n sielkundige riller so koud en donker as kan kom

Iemand loer vanuit die skadus in Anel Heydenrych se jongste roman, Die afloerder.

Geen engel nie deur Andre Kruger – ‘n aangrypende roman oor familie, verraad en wraak

In André Krüger se aangrypende roman oor familie, verraad en wraak – geskryf in die taal van die straat en die tyd – voer een man ’n uiterste stryd teen sy lotsbestemming.

Hoe bemagtig mens leerders om te wil skryf? Kom vind uit by Lapa Uitgewers se slypskool vir taalonderwysers in die Vrystaat (8 Feb)

Aandag alle Afrikaansonderwysers in die Vrystaat – u word hiermee hartlik uitgenooi na ons slypskool vir taalonderwysers. 

Jodi Picoult in Afrikaans? Sowaar! Nuut in Februarie 2020: Die Belydenis, vertaal deur Daniel Hugo

Uit die pen van die gewilde skrywer van My Sister’s Keeper verskyn dié boeiende verhaal van twee vroue … en een geheim.

Werksgeleentheid: Is JY LAPA Uitgewers se nuwe produksieassistent? (Aansoeke sluit 31 Jan 2020)

Is jy lief vir Afrikaanse boeke? Stel jy belang in aktuele sake? Floreer jy onder hoë druk? Dan het LAPA die perfekte geleentheid net vir jou.

Kom vier die bekendstelling van René van Zyl se jongste samesweringsriller Die Alfadokument in Pretoria (30 Jan)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boekwinkel nooi jou uit na die bekendstelling van Die Alfadokument deur René van Zyl. 

Shirmoney Rhode resenseer Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal

Lees wat sê die skrywer en digter Shirmoney Rhode oor Jason Reynolds se roman Long way down, wat deur die digter Nathan Trantraal na Afrikaans vertaal is.

Kristel Loots Eendag is nou

Glo Kristel Loots in ‘love at first sight?’ En hoe lyk haar droomman? Lees haar onderhoud oor Eendag is nou om uit te vind

Kristel het onlangs 10 vrae beantwoord oor haar verhaal van ’n vrou wat moeg raak vir haar lewe en vir haarself ’n plekkie in die son gaan soek.

Nuut by Minimal Press – Duifiedorings deur Thomas Deacon

Hier kry die leser met ʼn eiesoortige talent te make wat sonder pretensie of mooidoenery ontgin word – in ooreenstemming met die landskap en sy mense. As stylkenmerk vorm hierdie kombinasie van eenvoud, eerlikheid en deernis die mees uitstaande eienskap van Duifiedorings.

‘Daar is soveel organisasies wat mense se goedgelowigheid en onskuld uitbuit’ – Rene van Zyl gesels oor Die Alfadokument

Skrywer en Taalgenoot-redakteur Johan Jack Smith het met René van Zyl gesels oor haar jongste samesweringsriller, Die Alfadokument.

Verlustig jou in vyf lekkerlees-liefdesverhale – net betyds vir die feesseisoen

Vyf lekkerlees-Romanza’s het pas op LAPA se rakke verskyn – net betyds vir die vakansie!

Leesstof vir die lang vakansie – Fanie Viljoen se jongste tienerdrama, Môre as ons groot is, is hier!

Nuut by LAPA: Fanie Viljoen se jongste tienerdrama, Môre as ons groot is

Werksgeleentheid: Kom begin ’n nuwe hoofstuk by LAPA as bemarker vir die skole- en bibliotekespan

Is jy lief vir lees, skryf, kinders en boeke? Dan het LAPA die perfekte werk net vir jou. LAPA Uitgewers is op …

Join Armand Aucamp for LowCarb in the Lowveld cooking classes in Hoedspruit (29 Feb 2020)

Don’t miss LowCarb in the Lowveld with Armand Aucamp, author of the Banting and keto cookbook Armand kook kaal – die maer uitgawe!