C

Ontmoet Antjie Krog in Durbanville! Moenie haar voorlesing uit Vetplantfeetjies en Plunder misloop nie (21 Nov)
 More about the book!

Penguin Random House SA en Human & Rousseau nooi jou graag na ’n voorlesing uit Vetplantfeetjies en Plunder deur Antjie Krog!

Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger.

Ook in Engels beskikbaar as Vetplant Fairies.

Kom luister saam!

Besonderhede

Datum: Maandag 21 November 2022
Tyd: 18:00
Plek: Durbanville Biblioteek, hoek van Oxford- en Koebergstraat, Durbanville, Kaapstad
RSVP: Voor of op 18 November by rene.schoombee@capetown.gov.za

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Antjie Krog Boekvoorlesing Book events Book launches Human en Rousseau Penguin Random House SA Plunder Vetplant Fairies Vetplantfeetjies


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments