Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe

[Video] Leandie du Randt gesels oor My Hacks vir die Lewe: ‘Moenie iets doen waarvan jy nie hou nie’

Hoe kry Leandie du Randt – aktrise, entrepreneur, model, skrywer, stemkunstenaar en publieke figuur – dit reg om soveel te doen? Kyk na die video om uit te vind.

Hoe kan jy vandag nog die beste weergawe van jouself wees? Vind uit in Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe

Leandie du Randt deel haar hacks vir die lewe: ‘As jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie.’