Romanza

Vier nuwe Romanzas vir September 2020: Winternag deur Madelie Human, Liefde vir ’n dromer deur Didi Potgieter en nog!

Hierdie September bied LAPA vier splinternuwe Romanzas aan – Winternag deur Madelie Human, Liefde vir ’n dromer deur Didi Potgieter, Waar die spoke sing deur René van Zyl en Die kwêvoël roep deur Alexa Steyn.

Die eerste twee uitgawes in die Romanza Nostalgie-reeks is hier! Onthou jy nog die stories deur Dina Botha en Madelie Human?

Om Romanza se vyftiende bestaansjaar te gedenk, het LAPA ses van die suksesvolste skrywers se gewildste stories saamgebondel as Romanza Nostalgie. Hier is die eerste twee versamelitems in die reeks geskryf deur Madelie Human and Dina Botha.

Vier nuwe Romanzas – Herfsmelodie deur Marile Cloete, Toe soen jy my deur Elsa Winckler en nog meer!

Herfsmelodie deur Marilé Cloete Sunet en Bertie het as hoërskoolleerders in die Klein-Karoo deel geword van die uitgebreide vriendekring waaronder sy ousus …

‘Hoe sal jy die Kaap beskryf? Sonskyn of storms?’ Lees ’n uittreksel uit In sonskyn en storms deur Frenette van Wyk

Skrywer Frenette van Wyk het onlangs ’n kort uittreksel uit haar nuwe e-boek, In sonskyn en storms, op haar Facebook-blad gedeel. Lees die uittreksel.

Hier is vier nuwe Romanzas om jou warm te hou die winter – ook beskikbaar in e-boekformaat

Bly by die huis en lees vier splinternuwe Romanzas deur Dina Botha, Frieda van der Westhuizen, Rina Cilliers en Ida Bester.

Hy lyk soos ’n Keltiese kryger en aanvaar nie ‘nee’ vir ’n antwoord nie: Lees ’n uittreksel uit Die Ier se ultimatum deur Nelia Engelbrecht

Lees ‘n uittreksel uit Die Ier se ultimatum deur Nelia Engelbrecht. Die heruitgawe het in Junie by LAPA Uitgewers verskyn ter viering van Romanza se vyftiende bestaansjaar.

LAPA vier Romanza se 15de bestaansjaar met vier spesiale heruitgawes van Romanzas wat in 2005 verskyn het

Romanza verjaar in Junie en word 15 jaar oud. Om die geleentheid te vier, het LAPA dit goed gedink om die heel eerste vier Romanzas wat ooit verskyn het, weer uit te gee.

Vier nuwe Romanzas deur Marilé Cloete, Alma Carstens, Renda de Waal-Fourie en Louise van der Merwe – nou as e-boek beskikbaar!

Nuut by LAPA Uitgewers – vier nuwe Romanzas om die koue weg te lees. Al hierdie romanses sal later ook as papierboek in die winkels beskikbaar wees.

Hier is 4 nuwe Romanza’s om jou alleentyd op te kikker – ook beskikbaar in e-boekformaat

Die nasionale inperking het aangebreek, maar jy hoef die alleen deur die volgende 21 dae te gaan nie. Is jy mal oor liefdesverhale? Dan is ons vier nuwe Romanza’s net die antwoord. Ook beskikbaar in e-boekformaat.

10 vrae aan Rosita Oberholster: ‘Skryf ’n boek! Ek het eers op 40 begin skryf en weet nie hoekom nie’

LAPA het onlangs met Rosita Oberholster gesels om die skrywer beter te leer ken.

‘Sy trek die kombers stywer om haar skouers.’ Lees ’n uittreksel uit Rosita Oberholster se superromanza, Wilde Jasmyn vir Steyn

Sit terug, skink ’n glas wyn of ’n koppie koffie, en smul aan hierdie uittreksel uit Rosita Oberholster se superromanza, Wilde Jasmyn vir Steyn.

Net betyds vir Valentynsdag: ‘n Spesiale aanbod vir liefdesverhaallesers

Is jy lief daarvoor om liefdesverhale te lees? Dan het LAPA Uitgewers se RomanzaKlub die perfekte aanbod vir jou – en net betyds vir Valentysdag. Komaan, bederf jouself!

Verlustig jou in vyf lekkerlees-liefdesverhale – net betyds vir die feesseisoen

Vyf lekkerlees-Romanza’s het pas op LAPA se rakke verskyn – net betyds vir die vakansie!