Phyllis Green

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl misloop nie! (11 Junie)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl. Moenie haar gesprek met Phyllis Green op Donderdag, 11 Junie, misloop nie!

Lees ’n onderhoud met Irna van Zyl oor Bloedsteen PLUS luister na haar voorlesing uit die roman [Video]

Lees ’n onderhoud met Irna van Zyl oor haar jongste misdaadroman, Bloedsteen, en kyk na ’n voorlesing deur die skrywer op Penguin Random House SA se Facebookblad.