LAPA Uitgewers

Graffiti-aanlynkuier: Kom vier die bekendstelling van Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg (6 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag uit na die virtuele bekendstelling van Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg.

Het jy ’n geliefde wat met ’n bipolêre versteuring leef? Lees ’n uittreksel uit Verhale van hoop deur Pieter van Zyl

LitNet het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Pieter van Zyl se Verhale van hoop: Só help jy jou geliefde en jouself.

Video: Elsa Winckler lees ’n stukkie uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert

Verslawing, liefde en oorwinning: Kyk na Elsa Winckler se voorlesing uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert.

Uittreksel: Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) veg vir hul lewens in Die Stella-moorde deur Susan Cilliers

Lees ’n uittreksel uit Die Stella-moorde deur Susan Cilliers waarin Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) se laaste oomblikke uitgebeeld word.

Lees nou die eerste hoofstuk van Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg

Sal Gita Bruwer ooit haar diepste geheime met die wêreld kan deel? Vind uit in Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg.

Voorafbestellings vir Chanette Paul se langverwagte Marilyn is nou beskikbaar!

Voorafbestellings nou beskikbaar! Maak seker jy kry jou kopie van Marilyn, die langverwagte Vywervrou-trilogie vervolg.

50 Tydlose Breipatrone: Kreatiewe idees en nuttige wenke vir elke brei-entoesias

Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede – vind inspirasie vir elke okkasie in 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel

Eer jou vader en jou moeder … maar wat as hulle verkeerd is? Lees ’n uittreksel uit JJ Olivier se debuutroman, Skilderkrans

Lees ’n uittreksel uit Skilderkrans, JJ Olivier se debuutroman wat afspeel tydens die Anglo-Boereoorlog.

[Video] Probeer die resep vir Wit pizza met sampioene, rooiui en basilie uit Armand kook kaal Volume 2

Kry Armand Aucamp nie koud nie? Hier kook hy alweer kaal – die keer ’n wit pizza met sampioene, rooiui en basilie.

WEN lekker wyn, eetgoed en LAPA-boeke vir Vadersdag: Neem deel op Facebook voor 17 Junie 2021

Is jou pa ’n boekwurm wat hou van lekker kos, lekker wyn en goeie leesstof? Dan moet jy vandag nog deelneem aan LAPA se Vadersdagkompetisie op Facebook!

Gita het ’n mantel vir elke okkasie, maar hoe lank kan sy wegkruip? Vind uit in Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg

Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

‘Vrou. Prooi. Geskenk. Offerande’: Lees ’n uittreksel uit Dominique deur Erla-Mari Diedericks (Nie vir sensitiewe lesers nie)

Lees die Proloog en Hoofstuk 1 uit Dominique – Erla-Mari Diedericks se jongste domestic noir riller.

’n Noodlottige fratsongeluk uit hul kinderdae spook by drie niggies in Stil vloei die Komati deur Elize Parker

’n Fratskoeël het hulle dit genoem. Die een wat hulle nefie, Jaco, in die voorkop net bo sy oog getref het. Stil vloei die Komati deur Elize Parker is nou beskikbaar!

‘Een-en-dertig! Die getal tref Roxy soos ’n klip teen die kop’: Lees ’n uittreksel uit Kristel Loots se jongste roman

Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi lipstiek-lewe. Lees ’n uittreksel uit Roxy deur Kristel Loots.

Kom kuier saam met drie van jou gunsteling Romanzaskrywers in Klerksdorp (5 Junie)

Kom kuier saam met Louise van der Merwe (Mode en motors), Felicia Snyman (In sy hart), en Didi Potgieter (Hart van ys) by From Shack to Sanctuary in Klerksdorp.

Kom ontmoet Prinses Pampoenpit se skrywer, Bianca Flanders, in Stellenbosch! (5 Junie)

LAPA Uitgewers en ATKV-Inkstories nooi jou graag na ’n geleentheid met Bianca Flanders in Stellenbosch die naweek.

Wat het regtig daardie aand by die koshuis gebeur? Vind uit in Die Stella-moorde deur Susan Cilliers – binnekort beskikbaar!

Binnekort beskikbaar: Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, skrywer van die topverkoper Huis van Gruwels.

Kyk net die pragtige omslag! Marilyn deur Chanette Paul verskyn in Julie 2021

Chanette Paul het onlangs die omslag van haar opkomende roman, Marilyn, op Facebook onthul.

Hou verby, Twilight! Elikser deur Frenette van Wyk is nou beskikbaar

Elikser deur Frenette van Wyk is ’n eerste in sy soort – ’n opwindende bonatuurlike romanse vir jong volwassenes in Afrikaans!

Verlore skatte, muisneste en storieboekliefde: Nou beskikbaar in vier nuwe Romanzas!

Nuut by LAPA – vier splinternuwe liefdesverhale deur Dina Botha, Elsa Winckler, Malene Breytenbach en Louise van der Merwe om jou winter op te kikker.