Afrikaans
Waarheen ontsnap Chanette Paul om te skryf? Lees haar onderhoud in die Hermanus Times om uit te vind
Rick Marais het vroeër vanjaar met Chanette Paul gesels oor haar jongste roman Marilyn se dawerende sukses, die boek waaraan sy tans …
Soms is huis aan die ander kant van die wêreld: Droomboom deur Marie Spruyt is nou op die rakke!
Nuut by LAPA Uitgewers: Droomboom deur Marie Spruyt, ‘n verhaal van vergifnis en aanvaarding, en die helende krag van vriendskap en liefde.
Ludo Labuschagne is terug in Kry vir jou deur François Bloemhof! Sal hy sy tweede saak betyds kan oplos?
Binnekort beskikbaar by LAPA Uitgewers: Kry vir jou – die tweede boek in François Bloemhof se Ludo Labuschagne-wiedoenit reeks!
Klop jou hart tjoklits vir die liefde? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 7 Februarie en WEN ‘n geskenkpak ter waarde van R2,000
Bederf jouself hierdie maand en sluit aan by die RomanzaKlub. Jy kan ‘n kans staan om ‘n Romanza-geskenkpak ter waarde van R2,000 te wen! (Spoiler: daar’s sjokolade op die spel!)
WEN Leef in volkleur of Colour your life with relationships deur Johan Smith! Neem deel op LUCA se Facebook-blad voor 10 Feb 2022
Twee gelukkige lesers kan vandeesmaand wegstap met ‘n kopie van Johan Smith se jongste boek, Leef in volkleur, of die Engelse weergawe, Colour Your Life With Relationships.
Kom hou ’n Girls Night met Leandie du Randt en Irene-Louise van Wyk in Pretoriaaaa (Leandie-fans sal verstaan) (11 Feb)
Watookal jou planne is vir die Vrydag voor Valentynsdag – kanselleer dit! Kom geniet eerder ‘n heerlike aand saam met Leandie du Randt by die AfriForum Teater in Pretoria.
Ouers, moenie LAPA se Terug Skool Toe-aanbiedinge misloop nie!
LAPA Uitgewers en Penguin Random House SA het in Januarie ’n paar heerlike Terug Skool Toe-aanbiedinge om jou kind weer chop-chop aan die lees te kry.
Wen Klankgrens deur Maretha Maartens! Neem deel op Facebook voor 27 Januarie 2022
Een gelukkige leser kan wegstap met Maretha Maartens se nuutste roman, Klankgrens! Besoek LUCA se Facebookblad om deel te neem.
Nuwe jaar, nuwe Romanzas! Word meegevoer deur Paradiso, Meer as blomme, Maanengel en Veilige tuiskoms by jou
Nuut by LAPA in Januarie 2022 – vier nuwe liefdesromans deur Elize Davies, Ildé Grové, Wilreza Smit-Theron en Magda Schmidt om die nuwejaar mee af te skop!
Voed jou siel en skep feesmaal-herinneringe met Kosbaar deur Elmarie Berry – nou beskikbaar!
Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ‘n bekende kosblogskrywer is.
Leer hoe om verhoudings te kweek en te koester in Leef in volkleur deur Johan Smith
Johan Smith delf diep in Bybelse waarhede oor die kern van verhoudings in sy jongste boek, Leef in volkleur.
Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert: ’n Oorlogsverhaal uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly
Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek.
Net betyds vir die nuwe skooljaar! 1-2-3 Groei met spel deur Nadia Viljoen is nou beskikbaar
Sukkel jou kind om te speel en te leer? Motoriese terapeut Nadia Viljoen deel 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede.
‘Petrusburg was Jimi se rugbyhemel’: Lees ’n uittreksel uit Maretha Maartens se bekroonde jeugroman, Bethel se berg
Op soek na die perfekte geskenk vir jou tiener se Kerskous? Lees ’n uittreksel uit Bethel se berg deur Maretha Maartens – naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie 2020.
Ina Bonnette: Nie ’n ‘slagoffer van die Modimolle Monster’ nie, maar ‘oorwinnaar oor die Modimolle Monster’
Hoe het Ina Bonnette dit reggekry om, ten spyte van alles wat die Modimolle Monster en sy handlangers aan haar gedoen het, te oorleef en vandag voluit te leef? Vind uit in INA, ’n Verhaal van genade en genesing.
Moord is op die spyskaart … Lees ’n uittreksel uit Gifbeker deur Irna van Zyl
Wat is beter as ’n boek vir Kersfees? ’n Reeks! Lees nou al vier uittreksels uit Irna van Zyl se Storm van der Merwe-reeks: Moordvis (2016), Gifbeker (2018), Bloedsteen (2020) en Op ’n mooi dag (2021):
’n Lyk in die swembad onderbreek ’n stomende swemsessie – lees Hoofstuk 1 van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen!
LAPA Uitgewers het ’n uittreksel gedeel uit die finale roman in Jan Vermeulen se Olaf Demeyer-reeks, Spieëltjie, spieëltjie.
So maak jy overbeterlike Noord-Kaapse vyekonfyt! Kry nou jou gratis resep uit Huiskos deur Herman Lensing
Weet jy wat maak ’n goeie Kersgeskenk? Tuisgemaakte konfyt! Probeer Herman Lensing se resep vir Noord-Kaapse vyekonfyt uit sy jongste kookboek, Huiskos.
Wat is beter – ’n Man in my Kerskous of ’n lekker boek? Vier feestelike Romanzas is nou beskikbaar!
Nuut by LAPA (en net betyds vir onder die Kersboom) – vier nuwe liefdesromans deur Dina Botha, Elsa Winckler, Madelie Human en Marilé Cloete!
Hierdie somer, Vat die regte pad – Jesus s’n: Nou beskikbaar by LUCA, geskryf deur Stephan Joubert!
Voel jy skuldig omdat jou pad met Jesus anders lyk as ander mense s’n? Kom tot ander insae in Stephan Joubert se jongste boek, Vat die regte pad – Jesus s’n.