C

Wen Klankgrens deur Maretha Maartens! Neem deel op Facebook voor 27 Januarie 2022
 More about the book!

Een gelukkige leser kan wegstap met Maretha Maartens se nuutste roman, Klankgrens!

Maretha en Magda Slabbert neem hande om die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.

Besoek LUCA op Facebook voor 27 Januarie 2022 om in te skryf vir die kompetisie. Bepalings en voorwaardes geld.

Neem nou deel op LUCA se Facebook-blad:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Klankgrens LAPA LAPA Uitgewers LUCA Magda Slabbert Maretha Maartens Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments