Afrikaans
Monday – 7th November 2022
Is jy ook op TikTok? Volg LAPA Uitgewers vir die nuutste en beste boeke!
Dit is amptelik, Boektokkers … LAPA Uitgewers is nou op TikTok!
Friday – 4th November 2022
Aan wie behoort die grond? Kom gesels saam oor Inkommers deur Hans du Plessis in Pretoria! (16-19 Nov)
LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Inkommers deur Hans du Plessis by verskeie geleenthede in Pretoria!
Thursday – 3rd November 2022
Waar vind jy altyd liefde? In LAPA Uitgewers se jongste Romanzas!
Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers … vier lekkerlees liefdesverhale deur Rina Cilliers, Wilreza Smit-Theron, Elize Davis en Lizelle von Wielligh.
Wednesday – 2nd November 2022
Het jy al Kanker schmanker! deur Madelein Rust gelees? Lees ’n uittreksel
Uittreksel: Kanker schmanker! – Madelein Rust se roerende outobiografie oor haar stryd met borskanker.
Tuesday – 1st November 2022
Nou beskikbaar by LUCA! Engele om ons: Alles-in-een joernaal deur Wendy Maartens
Laat jou jongspan die wonders van engele verken met Engele om ons – Wendy Maartens se unieke dagboek en joernaal vir kinders!
Monday – 31st October 2022
Ontmoet die skrywer Cecilia Nortje! Kom gesels saam op Zoom (2 Nov)
LAPA Uitgewers nooi jou graag na ’n Romanza-webinaar met Cecilia Nortjé!
Ontmoet Antjie Krog in Durbanville! Moenie haar voorlesing uit Vetplantfeetjies en Plunder misloop nie (21 Nov)
Penguin Random House SA en Human en Rousseau nooi jou graag na ’n voorlesing uit Vetplantfeetjies en Plunder deur Antjie Krog!
Friday – 28th October 2022
Wat is engele? En watter rol speel hulle in die toekoms? Lees ’n uittreksel uit Die onsienlike wêreld van engele deur Jaco Scholtz
‘Die Bybel gee baie verskillende name vir engele,’ skryf Jaco Scholtz, ‘Maar wat ís engele?’ Lees ’n kort uittreksel uit Die onsienlike wêreld van engele.
Thursday – 27th October 2022
Moord, Doodsake en nou Vleisfees op Karibib: Lees ’n uittreksel uit Isa Konrad se derde Karibib-roman!
Het jy al die derde roman in Isa Konrad se Karibib-reeks gelees? Lees nou ’n uittreksel uit Vleisfees op Karibib!
Wednesday – 26th October 2022
Wat word verstaan onder verlies en rou? Lees ’n uittreksel uit Jou kind en verlies deur Solet Scheeres om uit te vind
Uittreksel uit Jou kind en verlies deur Solet Scheeres: Lees 8 foutiewe aannames oor die verwerking van verlies en ander insigte.
‘Dis ’n merkwaardige ervaring om jou oë oor hierdie beelde te gooi’: Melvyn Minnaar resenseer Die Anglo-Boereoorlog in Kleur
‘Hy is van ’n eeu of meer gelede, maar die figuur op die blad gee jou ’n emosionele en intellektuele rilling: ’n spook wat in die hede aandag opeis’ – Melvyn Minnaar oor Die Anglo-Boereoorlog in Kleur deur Tinus le Roux.
Tuesday – 25th October 2022
Wen ’n kas vol kookboeke, insluitend Kosbaar deur Elmarie Berry! Deem deel voor 30 November 2022
Net betyds vir die feesseisoen! Een gelukkige leser kan in Desember wegstap met ’n kas vol kookboeke van Penguin Random House SA.
Monday – 24th October 2022
Het jy al Verbode drif deur Irma Joubert gelees? Lees nou ’n uittreksel!
Die heruitgawe van Verbode drif deur Irma Joubert het onlangs by LAPA Uitgewers verskyn – en jy kan nou ’n uittreksel lees uit Hoofstuk Een!
Friday – 21st October 2022
‘Daar is rowwe goed wat in my lewe gebeur het’ – Herman Lategan gesels oor Hoerkind: Die memoires van ’n randeier
Lees Ingrid Heÿdenrÿch se offbeat-en-glad-nie-fokken-mainstream-nie onderhoud met Herman Lategan in Klyntji.
Out now: Sacrifice to the Flies by Fanie Viljoen! Plus, listen to an excerpt
Fanie Viljoen’s multiple award-winning Young Adult novel, Offers vir die vlieë, is now available in English as Sacrifice to the Flies!
‘Fassinerend!’ Lees wat skryf Phyllis Green oor Die Anglo-Boereoorlog in Kleur deur Tinus le Roux (Plus: Loer na die foto’s!)
‘Die Anglo-Boereoorlog in Kleur laat mens werklik met ander oë na hierdie tragiese geskiedenis van Suid-Afrika kyk,’ skryf Phyllis Green oor Tinus le Roux se pragboek in Sarie.
Thursday – 20th October 2022
Waar lê die lyn tussen inwoner en inkommer? Vind uit in Hans du Plessis se jongste roman, Inkommers!
Inkommers deur Hans du Plessis is ‘n eietydse verhaal, ‘n kroniek van die Afrikaners – die familie, nie die volk nie – wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer …
Wednesday – 19th October 2022
Juig met LUCA! Kom vier die bekendstelling van Profesie-Bybel met Heinz Winckler op Zoom (25 Okt)
LUCA en Juig Tydskrif nooi jou graag uit na Juig met LUCA, aangebied deur Heinz Winckler!
Tuesday – 18th October 2022
Aandag alle taalonderwysers – moenie LAPA se Praat jy!-webinaar met Thérèse Hulme misloop nie! (25 Okt)
Wil jy graag die kinders in jou klas aan die skryf kry? Woon dan LAPA Uitgewers se webinaar met Thérèse Hulme by!