C

Aandag alle taalonderwysers – moenie LAPA se Praat jy!-webinaar met Thérèse Hulme misloop nie! (25 Okt)
 More about the book!

Wil jy graag die kinders in jou klas aan die skryf kry? Woon dan LAPA Uitgewers se webinaar met Thérèse Hulme by!

Die skrywer deel wenke en praktiese oefeninge vir leerders uit haar jongste boek, Praat jy! Kom luister saam op Zoom en laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 25 Oktober 2022
Tyd: 16:00
Plek: Aanlyn op Zoom – registreer nou op Google Docs!
Navrae:
Stuur gerus ’n e-pos aan info@klaskameraad.co.za.

Die skakel sal die dag van die webinaar gestuur word.

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Boekgeleenthede Book events Book Webinars Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas Onderwysers Praat jy! Taalonderwysers Thérèse Hulme


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments