Afrikaans
Tuesday – 31st August 2021
Net betyds vir Braaimaand! Mynie speel met vuur: Die allerbeste braaiproe-kookboek
Is jy ook verslaaf aan braai soos Mynie Steffens? Dan is haar jongste kookboek Mynie speel met vuur die een vir jou!
Monday – 30th August 2021
Oor muses en musiek: ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler is nou beskikbaar! (Plus: Luister na ‘Regte vrae’ deur Heinz Winckler)
Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het? Vind uit in ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler.
Wie het sy mes in vir wie? Kom vind uit by die aanlynbekendstelling van Moord op Lake Panic deur Leon van Nierop (2 Sep)
Dis een gesprek wat jy nie wil mis nie! Kom kuier saam met Leon van Nierop en Phyllis Green by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Moord op Lake Panic.
Thursday – 26th August 2021
WEN Ware noord, Om weer te droom en ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler! Kompetisie sluit 1 September
Teken vandag nog in op LAPA se nuusbrief om weg te stap met Ware noord, Om weer te droom en ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler.
Wednesday – 25th August 2021
Nege LAPA-skrywers benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2021!
Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2021 is pas aangekondig! Veels geluk en sterkte aan al die LAPA-skrywers.
Tuesday – 24th August 2021
Drie gelukkige lesers kan die maand wegloop met ’n Irna van Zyl-geskenkpak! Skryf in voor 31 Augustus 2021
Wen 1 van 3 geskenkpakke, elk met ’n kopie van Bloedsteen en Gifbeker óf Blood Stone en Death Cup deur Irna van Zyl.
Fanie Viljoen, Andre Trantraal en Linki Brand wen ATKV-Kinderboektoekennings 2021
ATKV-Kinderboektoekennings 2021: Veels geluk aan Fanie Viljoen, André Trantraal en Linki Brand met jul onderskeie toekennings!
Monday – 23rd August 2021
Môreaand om 20:00! Moenie die virtuele bekendstelling van Verkleurmannetjie deur François Bloemhof mis nie (24 Aug)
Kom vier die aanlynbekendstelling van François Bloemhof se jongste jeugroman, Verkleurmannetjie, in gesprek met Louis Awerbuck.
Friday – 20th August 2021
Kyk wat kom uit in September! Renaldo Schwarp deel die omslag van sy LGBTIQ-memoir, Skeef
Skeef deur Renaldo Schwarp verskyn op 1 September 2021 by LAPA Uitgewers. Loer solank na die omslag van die aangrypende LGBTIQ-memoir.
Thursday – 19th August 2021
Dra jou mooiste masker en kom geniet die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard in Pretoria (20 Aug)
Jy word hartlik uitgenooi na die Pretoria-bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard, in gesprek met Prof. Willie Burger.
Wednesday – 18th August 2021
Tuesday – 17th August 2021
Kom kuier saam met Lizz Meiring en Morné Malan by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Wildekus (17 Aug)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na die virtuele bekendstelling van Wildekus deur Morné Malan.
Monday – 16th August 2021
Vrouemaand-uitverkoping: Kry tussen 15% en 75% afslag op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers (14 Aug – 3 Sept 2021)
Aandag! LAPA-lesers kan nou tussen 15% en 75% spaar op geselekteerde boeke, spesiaal vir Vrouemaand.
Friday – 13th August 2021
Nuut by Naledi! Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte: ’n radikale teks deur Aryan Kaganof
Vreemd, eksperimenteel en totaal anders: Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte deur Aryan Kaganof is nou beskikbaar by Naledi!
Wil jy die storie agter Devilsdorp lees? WEN Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx! (16 Aug)
Jy kan nou ‘n kans staan om weg te loop met een van twee kopieë van Afspraak met moord of The Krugersdorp Cult Killings deur Jana Marx.
Thursday – 5th August 2021
Wat het daardie dag met haar boetie se dood gebeur? Vind uit in 25 trappe na benede deur Madelein Rust
Wat wag daar om ontdek te word, net vyf-en-twintig trappe na benede? Vind uit in Madelein Rust se jongste roman!
Tuesday – 3rd August 2021
Moenie koue voete kry nie! Brei vir jouself die pragtige pantoffels uit 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel
Bederf jouself en almal wat jy ken met ’n paar mooi pantoffels wat jy self gemaak het. Probeer die gratis patroon uit 50 Tydlose Breipatrone.
Monday – 2nd August 2021
Nuut deur Leon van Nierop! Ses sjefs raak betrokke by ’n Moord op Lake Panic. Maar wie het sy mes in vir wie?
Ses sjefs. Een lyk. Wie het die moord opgedis? Vind uit in Leon van Nierop se jongste roman, Moord op Lake Panic.
Friday – 30th July 2021
Graffiti-aanlynkuier: Vier die bekendstelling van Afrikaner Sondebok? deur Albert Blake in jou woonkamer! (3 Aug)
Was Ossewabrandwag-leier Hans van Rensburg ‘n verbete Afrikaner-fascis of ‘n gerieflike sondebok? Kom vind uit by die bekendstelling van Afrikaner Sondebok deur Albert Blake.
Tuesday – 27th July 2021
Stel jou wekker! Moenie die virtuele bekendstelling van Marilyn deur Chanette Paul mis nie (12 Aug)
LAPA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Chanette Paul se langverwagte Vywervrou-trilogie vervolg, Marilyn.