C

Graffiti-aanlynkuier: Vier die bekendstelling van Afrikaner Sondebok? deur Albert Blake in jou woonkamer! (3 Aug)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers, Graffiti Boeke en Vrystaatfees nooi jou uit na die virtuele bekendstelling van Afrikaner Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake.

Was Van Rensburg ’n verbete Afrikaner-fascis, of is die werklikheid meer kompleks? In vele opsigte was hy dalk eerder ’n gerieflike sondebok vir die Smuts- en Nasionale Party-regerings, redeneer die skrywer.

Moenie die gesprek tussen Albert en Pieter Verster mis nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 3 Augustus 2021
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Afrikaner-Sondebok? Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg Ossewabrandwag-leier Albert Blake Book events Book launches Graffiti Boeke Jonathan Ball Uitgewers Vrystaatfees


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments