Afrikaans
Tuesday – 1st March 2022
Hoeveel invloed het Rusland op die ANC se regeerstyl gehad? Vind uit in Terreur en bevryding deur Leopold Scholtz
In Terreur en bevryding skryf Leopold Scholtz dat die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer.
Monday – 28th February 2022
Het jy ’n storie om te vertel? Die skrywers op LAPA se Jeugromankompetisie-kortlys het beslis!
Die kortlys vir LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie vir 2021 is bekend!
Wednesday – 23rd February 2022
Wat is die sleutel tot vrede en vryheid? Vind uit in Die net is gebreek deur Chris van der Merwe
Chris van der Merwe skryf oor die blydskap van die gebreekte vangnet in sy jongste boek, Die net is gebreek. Nou beskikbaar by LUCA!
Tuesday – 22nd February 2022
Wil jy Stillewe en Droomboom deur Marie Spruyt wen? Neem deel aan die Facebook-kompetisie voor 3 Maart!
Een gelukkige leser kan eersdaags wegstap met Droomboom en Stillewe deur Marie Spruyt!
Thursday – 17th February 2022
So maak jy Pitahamburgers met Griekse jogurtsous! Probeer hierdie gratis resep uit Kosbaar deur Elmarie Berry
Is een van jou nuwejaarsvoornemens om gesonder te eet? Dan moet jy Elmarie Berry se resep vir Pitahamburgers met Griekse jogurtsous probeer!
Die hart soek wat hy (of sy) soek in 5 splinternuwe Romanzas – nou op die rakke!
Nuut by LAPA in die maand van liefde – vyf nuwe liefdesromans deur René van Zyl, Frenette van Wyk, Analize Viljoen, Dina Botha en Lizelle von Wielligh!
Nuwe voorraad beskikbaar! Huiskos deur Herman Lensing is weer op die rakke (Plus, luister na ‘n onderhoud op YouTube)
Huiskos deur Herman Lensing is so gewild – dit vlieg skoon van die rakke af! Die nuutste herdruk is nou beskikbaar.
Wednesday – 9th February 2022
WEN François Bloemhof se tweede Ludo Labuschagne-wiedoenit, Kry vir jou! Neem deel op Facebook voor 10 Feb
Een gelukkige leser kan nou ‘n kans staan om Kry vir jou deur François Bloemhof te wen! (Net betyds vir Valentynsdag.)
Tuesday – 8th February 2022
Kom kuier saam met Herman Lensing by die Food and Flower High Tea in Bloemfontein! (19 Feb)
Kom vier die bekendstelling van Huiskos deur Herman Lensing in Bloemfontein!
Monday – 7th February 2022
Waarheen ontsnap Chanette Paul om te skryf? Lees haar onderhoud in die Hermanus Times om uit te vind
Rick Marais het vroeër vanjaar met Chanette Paul gesels oor haar jongste roman Marilyn se dawerende sukses, die boek waaraan sy tans …
Friday – 4th February 2022
Soms is huis aan die ander kant van die wêreld: Droomboom deur Marie Spruyt is nou op die rakke!
Nuut by LAPA Uitgewers: Droomboom deur Marie Spruyt, ‘n verhaal van vergifnis en aanvaarding, en die helende krag van vriendskap en liefde.
Thursday – 3rd February 2022
Wen ’n Leandie du Randt-geskenkpak! Prys sluit in My Hacks vir die Lewe, twee kaartjies na haar Girls Night en nog meer
Jy kan nou ’n kans staan om ’n kopie van Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe te wen! Plus, ’n heerlike geskenkpak en twee kaartjies na haar Girls Night met Irene-Louise van Wyk in Pretoria.
Ludo Labuschagne is terug in Kry vir jou deur François Bloemhof! Sal hy sy tweede saak betyds kan oplos?
Binnekort beskikbaar by LAPA Uitgewers: Kry vir jou – die tweede boek in François Bloemhof se Ludo Labuschagne-wiedoenit reeks!
Wednesday – 2nd February 2022
WEN ’n kopie van Kosbaar deur Elmarie Berry en ’n bottel Cabernet Sauvignon! Skryf in voor 28 Februarie 2022
Vyf gelukkige lesers kan elk ’n eksemplaar van Kosbaar deur Elmarie Berry en ‘n bottel Three Gen Cabernet Sauvignon 2018 van Berry Wines wen, alles ter waarde van R618!
Skeef-outeur Renaldo Schwarp skryf oor die paradoks van gaywees op Klyntji
Renaldo Schwarp se grensverskuiwende LGBTIQ-memoir Skeef het verlede jaar op die rakke beland en vra groot vrae oor wat dit beteken om gay en Suid-Afrikaans se wees.
Tuesday – 1st February 2022
Klop jou hart tjoklits vir die liefde? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 7 Februarie en WEN ‘n geskenkpak ter waarde van R2,000
Bederf jouself hierdie maand en sluit aan by die RomanzaKlub. Jy kan ‘n kans staan om ‘n Romanza-geskenkpak ter waarde van R2,000 te wen! (Spoiler: daar’s sjokolade op die spel!)
Monday – 31st January 2022
WEN Leef in volkleur of Colour your life with relationships deur Johan Smith! Neem deel op LUCA se Facebook-blad voor 10 Feb 2022
Twee gelukkige lesers kan vandeesmaand wegstap met ‘n kopie van Johan Smith se jongste boek, Leef in volkleur, of die Engelse weergawe, Colour Your Life With Relationships.
Wednesday – 26th January 2022
Kom hou ’n Girls Night met Leandie du Randt en Irene-Louise van Wyk in Pretoriaaaa (Leandie-fans sal verstaan) (11 Feb)
Watookal jou planne is vir die Vrydag voor Valentynsdag – kanselleer dit! Kom geniet eerder ‘n heerlike aand saam met Leandie du Randt by die AfriForum Teater in Pretoria.
Tuesday – 25th January 2022
Ouers, moenie LAPA se Terug Skool Toe-aanbiedinge misloop nie!
LAPA Uitgewers en Penguin Random House SA het in Januarie ’n paar heerlike Terug Skool Toe-aanbiedinge om jou kind weer chop-chop aan die lees te kry.
Monday – 24th January 2022
Wen Klankgrens deur Maretha Maartens! Neem deel op Facebook voor 27 Januarie 2022
Een gelukkige leser kan wegstap met Maretha Maartens se nuutste roman, Klankgrens! Besoek LUCA se Facebookblad om deel te neem.