Virtuele bekendstelling

Kom kuier saam met Lizz Meiring en Morné Malan by die aanlynbekendstelling van sy jongste roman, Wildekus (17 Aug)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na die virtuele bekendstelling van Wildekus deur Morné Malan. 

Moenie die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuut Swart swaan misloop nie! (16 Junie)

Graffiti Boeke en Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl misloop nie! (11 Junie)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl. Moenie haar gesprek met Phyllis Green op Donderdag, 11 Junie, misloop nie!

Kyk na die virtuele bekendstelling van Deborah Steinmair se nuutste boek As jy van moord droom op Boekemakranka

Kyk na Boekemakranka se virtuele boekbekendstelling en gesprek met Deborah Steinmair oor haar nuuste boek, As jy van moord droom, uitgegee deur LAPA Uitgewers.