Jeugroman

‘Petrusburg was Jimi se rugbyhemel’: Lees ’n uittreksel uit Maretha Maartens se bekroonde jeugroman, Bethel se berg

Op soek na die perfekte geskenk vir jou tiener se Kerskous? Lees ’n uittreksel uit Bethel se berg deur Maretha Maartens – naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie 2020.

Môreaand om 20:00! Moenie die virtuele bekendstelling van Verkleurmannetjie deur François Bloemhof mis nie (24 Aug)

Kom vier die aanlynbekendstelling van François Bloemhof se jongste jeugroman, Verkleurmannetjie, in gesprek met Louis Awerbuck.

Baster deur Jan Vermeulen, die naaswenner in LAPA se Jeugromankompetisie vir 2019, is nou beskikbaar!

Baster deur Jan Vermeulen is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word.

Nou beskikbaar: Bethel se berg deur Maretha Maartens, naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie 2020

Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees … Bethel se berg deur Maretha Maartens is nou beskikbaar!