Dol heuning

Kom kuier saam met bekroonde skrywers by die Vrystaatfees! (2-8 Okt)

Die Vrystaatkunstefees vind vanjaar plaas vanaf 2 tot 8 Oktober 2022! Hier ‘n paar van die skrywers en geleenthede om na uit te sien …

Dol Heuning wen ’n derde prys – en SJ Naudé maak sy stem dik oor kwessies rondom inklusiwitieit en Afrikaans

‘Daar is baie verskillende maniere van wees in die wêreld, en al daardie maniere verdien ’n plek in die taal waarin ek skryf,’ sê SJ Naudé.

SJ Naudé wen die Hertzogprys vir Prosa en die 2022 UJ-prys vir sy bundel kortverhale, Dol heuning! (Plus: Uittreksel)

SJ Naudé se tweede bundel kortverhale, Dol heuning, is die wenner van die gesogte Hertzogprys vir Prosa asook die 2022 UJ-prys! Veels geluk aan die skrywer!

‘Om stories elders te plaas, maak wyer tematiese velde oop’ – SJ Naudé gesels oor Dol heuning, kuns, taal en queerwees

Francois Lion-Cachet gesels met SJ Naudé oor sy jongste bundel kortverhale, Dol heuning, queerwees, kuns, Suid-Afrika en die straightjacket waarin Afrikaans haar tans bevind.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Dol heuning deur SJ Naudé mis nie! (18 Mei)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dol heuning deur SJ Naudé.

‘Half giftig, half hemels’: Lees ’n boeiende uittreksel uit Dol heuning deur SJ Naude

Wat is so dol aan dol heuning? Lees die uittreksel uit SJ Naude se jongste kortverhaalbundel om uit te vind.

Wen 1 van 3 kopieë van Dol heuning of Mad Honey deur SJ Naude! Skryf in voor 30 April 2021

Drie gelukkige lesers kan hierdie maand elk ’n kopie van óf Dol heuning óf Mad Honey wen – SJ Naudé se tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en bowenal bekoor. 

Een minuut met SJ Naudé: Lees The Penguin Post vir ‘n eksklusiewe onderhoud met die Dol Heuning-outeur

Die jongste uitgawe van The Penguin Post het pas geland! Slaan dit oop na bladsy 3 en lees ’n eksklusiewe onderhoud met SJ Naudé.

Dol heuning – SJ Naudé se tweede bundel kortverhale – ontstel, verras en bekoor

Die verhale in SJ Naudé se jongste bundel Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. Ook in Engels beskikbaar as Mad Honey.