C

Wen 1 van 3 kopieë van Dol heuning of Mad Honey deur SJ Naude! Skryf in voor 30 April 2021
 More about the book!

Drie gelukkige lesers kan hierdie maand elk ’n kopie van óf Dol heuning óf Mad Honey wen!

Dol heuning is die veelbekroonde skrywer SJ Naudé se tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor.

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.

Voltooi die kompetisievorm voor 30 April 2021 om in te skryf.

Bepalings en voorwaardes geld.

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Dol heuning Mad Honey Penguin Random House SA SJ Naudé Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments