C

Kom kuier saam met bekroonde skrywers by die Vrystaatfees! (2-8 Okt)

Die Vrystaatkunstefees vind vanjaar plaas vanaf 2 tot 8 Oktober 2022! Hier ‘n paar van die skrywers en geleenthede om na uit te sien:

Tinus le Roux gesels oor Die Anglo-Boereoorlog in volkleur, Chris van der Merwe oor Die net is gebreek, en SJ Naudé oor sy bekroonde bundel kortverhale, Dol heuning. Herman Lategan deel stories uit Hoerkind, Chanette Paul oor Murasie, en Ilse Verster oor So lyk ‘n vrou.

Kaartjies is beskikbaar by die deur.

Die ATKV-Boeke-oase is geleë in die Eeufeessentrum op die UVKampus en die Netwerk24 Feeskafee is geleë by die parkeerarea van die
Eeufeessentrum op die UV-Kampus.  NALN is op die hoek van President Brand en Miriam Makebastraat.

Daar is parkeerplekke op die teerblad langs die NALN-gebou, vanuit Miriam Makebastraat.

Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Chris van der Merwe Die Anglo-Boereoorlog in volkleur Die net is gebreek Dol heuning Jonathan Ball Uitgewers News Penguin Random House SA SJ Naudé Tinus le Roux Vrystaatkunstefees 2022


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments