ATKV

Dubbele wenslag vir Gerda Taljaard! Vier susters wen kykNET-Rapportprys vir Fiksie 2022 plus ATKV-Prosaprys 2022

Vier susters deur Gerda Taljaard is pas bekroon met die kykNET-Rapportprys vir Fiksie 2022! Die priemende roman het ook onlangs die ATKV-Prosaprys 2022 ontvang.

Woon jy naby Upington? Moenie die bekendstelling van Die vroue van Kosmoslaan deur Elsa Winckler misloop nie! (2 Sep)

Die ATKV in samewerking met LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Die vroue van Kosmoslaan deur Elsa Winckler!

Harry Kalmer, Chanette Paul en Dina Botha word vereer by die ATKV-Woordveertjies 2020

Die wenners van die ATKV-Woordveertjies is pas bekendgemaak! Chanette Paul, Dina Botha en die ontslape Harry Kalmer word vereer met ATKV-Woordveertjies vir 2020.

ATKV-Woordveertjies 2020: Harry Kalmer benoem vir sy skitterende roman, In ’n land sonder voëls

Die ontslape Harry Kalmer is pas benoem vir ’n 2020 ATKV-Woordveertjie vir sy skitterende roman, In ’n land sonder voëls. Die wenners sal vanaf 19 tot 23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Kry vandag ’n winskopie! Ondersteun jou plaaslike boekwinkels en maak ’n verskil met Koop-’n-Afrikaanse-boekdag (14 Aug)

Op 14 Augustus vind Koop-’n-Afrikaanse-boekdag vir die 16de jaar agtereenvolgens plaas en jy kan boeke op hierdie dag teen ’n winskopie vir jou en jou kinders koop.

Kom neem deel aan ‘n boekgesprek met Irna van Zyl en Chris Karsten by die KKNK (28 Maart)

Penguin Random House SA nooi jou graag na ‘n boekgesprek oor Bloedsteen deur Irna van Zyl en Anderman se vrou deur Chris Karsten by vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees.

‘Daar is soveel organisasies wat mense se goedgelowigheid en onskuld uitbuit’ – Rene van Zyl gesels oor Die Alfadokument

Skrywer en Taalgenoot-redakteur Johan Jack Smith het met René van Zyl gesels oor haar jongste samesweringsriller, Die Alfadokument.

Kook saam Kaaps

Kom brekfis saam met die skrywers van Kook saam Kaaps, Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, by #OnseFees in die Paarl (7 Des)

Kom brêkfis saam met Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker by #OnseFees op 7 Desember 2019.

Veels geluk aan al die finaliste van die ATKV-Woordveertjies 2019! (Plus: Video)

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) het vroeër vandeesmaand die finaliste van die ATKV-Woordveertjies bekendgemaak.