Afrikaans
Offers vir die vlieë: Fanie Viljoen se grensverskuiwende roman en wenner van die LAPA Jeugromankompetisie 2019
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen, ‘n uitdagende en grensverskuiwende roman, die eerste van sy soort in Afrikaanse jeugliteratuur, en die wenner van die LAPA Jeugromankompetisie 2019, is nou beskikbaar.
Lees drie stories uit Boodskapper van die gode deur Murray La Vita, benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse
‘Hello, Elvis here’: Lees drie stories uit Boodskapper van die gode, ’n keur uit die veelbekroonde joernalis Murray La Vita se rubrieke, sketse en essays – benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse.
Lees ’n stomende uittreksel uit Smit Motors deur Réney Warrington, benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse
Lees ’n uittreksel uit Smit Motors deur Réney Warrington, wat onlangs benoem is vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse in die filmafdeling.
ATKV-Woordveertjies 2020: Harry Kalmer benoem vir sy skitterende roman, In ’n land sonder voëls
Die ontslape Harry Kalmer is pas benoem vir ’n 2020 ATKV-Woordveertjie vir sy skitterende roman, In ’n land sonder voëls. Die wenners sal vanaf 19 tot 23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.
Chanette Paul, Dina Botha en Sophia Kapp benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2020
Drie LAPA-boeke is pas benoem vir die 2020 ATKV-Woordveertjies – Lira deur Chanette Paul, Halsoorkop verlief deur Dina Botha en Tweede kans op geluk deur Sophia Kapp.
Gaan hierdie ’n duur les wees? Vind uit in Vita du Preez se jongste erotiese roman, Skoolgeld
Aanhangers van 50 Shades of Grey sal aanklank vind by Vita du Preez se jongste erotiese roman, Skoolgeld. Nou beskikbaar by Wenkbrou.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie Vita du Preez in gesprek oor haar jongste erotiese roman Skoolgeld misloop nie! (17 Sep)
Graffiti Boeke en Wenkbrou nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Skoolgeld deur Vita du Preez.
Video: Hoe lyk ’n hartseer likkewaan? Four Corners-akteur Brendon Daniels lees voor uit Swart Swaan deur Wilken Calitz
Die bekroonde akteur Brendon Daniels het onlangs ’n uittreksel voorgelees uit Wilken Calitz se betowerende debuutroman, Swart Swaan. Kyk na die video.
[2020 kykNET-Rapport-boekpryse] Lees ’n uittreksel uit Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake
Lees ’n uittreksel uit Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake – benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse.
Op die kortlys vir die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe prosa: Lees ‘n uittreksel uit Strafjaart deur Theo Kemp
Die wenner van die Jan Rabie-Rapportprys word op 19 September bekendgemaak. Lees solank ‘n uittreksel uit Strafjaart deur Theo Kemp, ‘n storie waar hoop en wanhoop ’n maalkolk kan raak.
Luister: Wat dryf vroue soos Cecilia Steyn om te moor? Jana Marx gesels met Lynette Francis op RSG oor Afspraak met moord
Jana Marx was onlangs ’n gas op RSG se Praat Saam-program waar sy met Lynette Francis gesels het oor haar jongste boek, Afspraak met moord.
Luister! Deon Lamprecht lees ’n uittreksel voor uit Die Brug: Na die hel en terug in Angola (Plus: Onderhoud)
Deon Lamprecht het onlangs ’n uittreksel voorgelees uit sy jongste boek, Die Brug: Na die hel en terug in Angola. Luister na die voorlesing.
Graffiti-aanlynkuier: Connie Luyt gesels met Phyllis Green oor haar jongste roman, Waar onthou begin (15 Sep)
Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou uit na die virtuele bekendstelling van Waar onthou begin deur Connie Luyt, in gesprek met Phyllis Green.
Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse
Aandag! Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake is vanjaar benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse!
2020 kykNET-Rapport-boekpryse: Johan Jack Smith, Marita van der Vyver, Theo Kemp en die wyle Harry Kalmer verskyn op die kortlys
Aandag! Vier skrywers by Penguin Random House SA is vanjaar benoem vir die 2020 kykNET-Rapport-boekpryse. Veels geluk aan Johan Jack Smith, Marita van der Vyver, Theo Kemp en die wyle Harry Kalmer.
Nou beskikbaar! Die eerste Afrikaanse kriptiese blokraaiboek saamgestel deur Willem Swanepoel
Die wonderlike woordwêreld van kriptiese blokraaisels wag in Die eerste Afrikaanse kriptiese blokraaiboek, saamgestel deur Willem Swanepoel.
Ken jy Die Ickabog? Tekenkompetisie en kinderverhaal deur JK Rowling, nou gratis aanlyn beskikbaar in Afrikaans
Vanaf 1 September 2020 is ’n Afrikaanse vertaling van die gratis aanlyn vervolgverhaal, Die Ickabog deur JK Rowling, beskikbaar. Plus, kinders kan nou deelneem aan Die Ickabog-illustrasiekompetisie.
Vier nuwe Romanzas – Herfsmelodie deur Marile Cloete, Toe soen jy my deur Elsa Winckler en nog meer!
Herfsmelodie deur Marilé Cloete Sunet en Bertie het as hoërskoolleerders in die Klein-Karoo deel geword van die uitgebreide vriendekring waaronder sy ousus …
Video: Waar kom die inspirasie vir Ware Noord vandaan? Elsa Winckler vertel
In hierdie video gesels Elsa Winckler oor die inspirasie vir haar jongste liefdesroman, Ware Noord, wat pas op die rakke verskyn het.