C

Luister! Deon Lamprecht lees ’n uittreksel voor uit Die Brug: Na die hel en terug in Angola (Plus: Onderhoud)
 More about the book!

Deon Lamprecht het onlangs ’n uittreksel voorgelees uit sy jongste boek, Die Brug: Na die hel en terug in Angola.

Deon is ’n senior nuusjoernalis en bekroonde artikelskrywer. Die Brug vertel die verhaal van die ervarings en herhinneringe van dienspligtiges en hul geliefdes tydens die Bosoorlog in Angola.

In 2018 keer ’n groep ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale in Angola op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ’n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.

Luister na die voorlesing:

Maroela Media het ook ’n Zoom-onderhoud met Deon gevoer. Een van die hooftemas in die boek is die feit dat die dienspligtiges nie toegang tot berading gehad het nie. Deon probeer ook ’n stem gee aan die vroue wat tydens die oorlog die mans bygestaan het.

‘As ’n mens praat van die eggo’s van 30 jaar gelede, beleef vroue dit saam met hul mans,’ sê Deon.

Luister na die onderhoud:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book excerpts Book extracts Deon Lamprecht Die Brug Die Brug: Na die hel en terug in Angola Interviews Jonathan Ball Uitgewers Maroela Media Podcast Uittreksel


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments