INA

Ina Bonnette: Nie ’n ‘slagoffer van die Modimolle Monster’ nie, maar ‘oorwinnaar oor die Modimolle Monster’

Hoe het Ina Bonnette dit reggekry om, ten spyte van alles wat die Modimolle Monster en sy handlangers aan haar gedoen het, te oorleef en vandag voluit te leef? Vind uit in INA, ’n Verhaal van genade en genesing.

‘Ek het dadelik besef ek is in groot gevaar’: Lees die Inleiding tot Ina Bonnette se aangrypende verhaal, INA

Lees ‘n uittreksel uit INA, ‘n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette – die merkwaardige ware verhaal van ‘n oorwinnaar van geslagsgeweld.

Wen INA, ’n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette! Neem deel op Facebook voor 22 Oktober

Jy kan nou ’n kans staan om Ina Bonnette se lewensverhaal te wen! INA, ’n Verhaal van genade en genesing is nou beskikbaar by LUCA.