C

Video: Sophia Kapp en Elize Davies wen AKTV-Woordveertjies 2021
 More about the book!

Veels geluk aan Sophia Kapp en Elize Davies, wenners van die ATKV-Woordveertjies 2021 vir romanses en liefdesverhale.

Kyk na die aanlynbekendmaking:

Kanaän deur Sophia Kapp het die Prys vir Liefdesroman gewen. Die beoordelaars het die wenboek beskryf as ‘’n meesterlike, puik nagevorste roman met lewensgetroue karakters wat diep in die leser se hart inkruip’.

Baie geluk, Sophia!

Lees ook:

***

Elize Davies se Romanza, Liefste rooikop, het die Prys vir Romanses gewen. Die beoordelaars het dit ’n ‘heerlike leeservaring’ genoem, en gesê die ’emosionele spanningslyn word aangevul deur humoristiese insidente en interessante karakters’.

Lees ook:

***

Weereens, baie geluk aan al die finaliste!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags AKTV-Woordveertjies AKTV-Woordveertjies 2021 Elize Davies Kanaän LAPA LAPA Uitgewers Liefste rooikop Prys vir Liefdesroman Prys vir Romanses Sophia Kapp Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments