50 Tydlose Breipatrone

Moenie koue voete kry nie! Brei vir jouself die pragtige pantoffels uit 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel

Bederf jouself en almal wat jy ken met ’n paar mooi pantoffels wat jy self gemaak het. Probeer die gratis patroon uit 50 Tydlose Breipatrone.

So hekel jy ’n snoesige seshoekdeken vir die winter: Kry jou gratis patroon in die Julie-uitgawe van The Penguin Post

In die Julie-uitgawe van The Penguin Post wys Christa Swanepoel lesers hoe om ’n seshoekdeken te hekel. Kry jou gratis patroon vandag nog!

50 Tydlose Breipatrone: Kreatiewe idees en nuttige wenke vir elke brei-entoesias

Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede – vind inspirasie vir elke okkasie in 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel