Kyk net die pragtige omslag! Marilyn deur Chanette Paul verskyn in Julie 2021
More about the book!
Chanette Paul het onlangs die omslag van haar opkomende roman, Marilyn, op Facebook onthul.
Marilyn is die vervolg op Chanette se Vywervrou-trilogie en sal in Julie-maand beskikbaar wees.
Vywervrou? Nee, ’n kaivrou. Dis wat sy is.
Kan nie wag nie? Volg LAPA Uitgewers op Facebook om op hoogte te bly van alle nuwe boeke!
Hier is dit dan nou …
Die omslag van Marilyn:
Chanette se Vywervrou-trilogie bestaan uit Lira, Mirre en Coralie – drie uiteenlopende vrouens wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie. Lira het in 2020 die Prys vir Liefdesromans gewen by die ATKV-Woordveertjies.
Lees verder:
- Chanette Paul gesels met Izak de Vries oor Lira, wenner van die Prys vir Liefdesromans by die 2020 ATKV-Woordveertjies
- Lira en Mirre: Hier’s als wat jy moet weet oor die eerste twee boeke in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie
- Nuut by LAPA: Corali, die finale boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie (Plus: video)
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Chanette Paul Cover reveal LAPA LAPA Uitgewers Marilyn Vywervrou-trilogie