‘Jy verkoop ’n probleem wat jy oplos, nie ’n produk nie’ – lees ’n uittreksel uit Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe
More about the book!
Hoe begin jy ’n suksesvolle besigheid? Wat beteken dit regtig om na jou liggaam en siel om te sien? En hoe bestuur jy jou denke sodat jy jou drome kan bewaarheid?
Leandie du Randt beantwoord die vrae en nog meer in haar boek, My Hacks vir die Lewe:
My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding uitgefigure het.
Leandie het van haar wenke en rituele met Suzanne en Justine van Stylvol gedeel.
Lees die uittreksel:
Besigheid
Jy verkoop ’n probleem wat jy oplos, nie ’n produk nie. Wat is dit wat jy vir ander kan bied om hulle lewe makliker te maak en waaroor jy terselfdertyd passievol is? Daar lê ’n moontlike besigheidsplan en idee daarbinne.
Lees ook:
- Sien jou drome: Leandie du Randt deel een van haar Hacks vir die Lewe – ’n vision board – in The Penguin Post
- [Video] Leandie du Randt gesels oor My Hacks vir die Lewe: ‘Moenie iets doen waarvan jy nie hou nie’
Categories Afrikaans Lifestyle Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Book excerpts Book extracts Leandie du Randt Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe Penguin Random House SA Stylvol Uittreksel