LAPA-jeugromankompetisie 2021

Annelie Ferreira, Nerine Ahlers en Noreen Nolte wen die LAPA Jeugromankompetisie 2021!

Aandag! Die wenners van die LAPA Jeugromankompetisie 2021 is pas bekend gemaak!

Het jy ’n storie om te vertel? Die skrywers op LAPA se Jeugromankompetisie-kortlys het beslis!

Die kortlys vir LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie vir 2021 is bekend!

Gryp die tye aan wanneer jy wakker en helder voel: Bethel se berg-outeur Maretha Maartens gesels oor haar skryfroetine

Skryf nou in vir die LAPA-jeugromankompetisie 2021! Lees Phyllis Green se insiggewende onderhoud met 2020-naaswenner Maretha Maartens oor haar jeugroman, Bethel se berg.

Lees ’n uittreksel uit Oopmond deur Jan Vermeulen, wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2017

Wil jy deelneem aan die LAPA-jeugromankompetisie 2021? Lees ’n uittreksel uit Jan Vermeulen se 2017-wenroman, Oopmond, vir inspirasie! Onthou, inskrywings sluit 31 Oktober 2021.

Het jy ʼn storie om te vertel? Skryf nou in vir die LAPA-jeugromankompetisie 2021! (Sluitingsdatum: 31 Oktober 2021)

LAPA Uitgewers nooi graag alle skrywers en voornemende skrywers uit om deel te neem aan die LAPA-jeugromankompetisie 2021, met prysgeld ter waarde van R50 000 op die spel. Skryf nou in!