Jeanette Stals

Die liefde is onbeperk in vier nuwe Romanzas, nou beskikbaar by LAPA!

Nuut by LAPA – liefde sonder perke in vier nuwe Romanzas deur Marilé Cloete, Didi Potgieter, Jeanette Stals en René van Zyl.

Graffiti-aanlynkuier: Jeanette Stals gesels met Phyllis Green oor haar historiese roman, Diep spoor (9 Maart)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Diep spoor deur Jeanette Stals. Moenie dit misloop nie!

Historiese fiksie gebaseer op die Groot Trek: Diep spoor deur Jeanette Stals is nou beskikbaar by alle boekwinkels!

Diep spoor deur Jeanette Stals het verlede jaar as e-boek by Penguin Random House SA verskyn. En nou kan lesers haar jongste historiese roman in papiervorm ook geniet! 

Die Groot Trek, geheime liefde, en drie vroue in ’n stryd om oorlewing – Diep spoor deur Jeanette Stals

Diep spoor deur Jeanette Stals is nou beskikbaar as e-boek. In die stormagtige jare voor en tydens die Groot Trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan.