Die Alfadokument
Wonder wat jy gaan doen vir die volgende 21 dae? Jou gunsteling LAPA titels is nou as e-boeke beskikbaar
Die nasionale inperking het aangebreek, en jy weet nie hoe jy deur 21 dae gaan kom nie … Ons het die antwoord! Jou gunsteling titels is nou as e-boeke beskikbaar.
‘Mens moet altyd alles bevraagteken en jou verstand gebruik. Selfs in jou eie geloof’ – René van Zyl gesels oor Die Alfadokument
René van Zyl gesels oor haar samesweringsriller, Die Alfadokument, wat handel oor ʼn berugte internasionale geloofsorde in Kaapstad.
Kom vier die bekendstelling van René van Zyl se jongste samesweringsriller Die Alfadokument in Pretoria (30 Jan)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boekwinkel nooi jou uit na die bekendstelling van Die Alfadokument deur René van Zyl.
‘Daar is soveel organisasies wat mense se goedgelowigheid en onskuld uitbuit’ – Rene van Zyl gesels oor Die Alfadokument
Skrywer en Taalgenoot-redakteur Johan Jack Smith het met René van Zyl gesels oor haar jongste samesweringsriller, Die Alfadokument.
Geloof en mag sorg vir ’n dodelike kat-en-muis speletjie in Die Alfadokument deur René van Zyl
René van Zyl se jongste samesweringsriller Die Alfadokument is nou by LAPA Uitgewers beskikbaar.