Heino du Plessis

[Video] ‘Die geweld speel af in die huis waar alles bitter gevaarlik is’ – Deborah Steinmair gesels oor domestic noir

Heino du Plessis het onlangs met Deborah Steinmair gesels oor haar roman, As jy van moord droom. Hy skop die onderhoud af met die vraag: Wat is domestic noir? Kyk na die video.

[Video] ‘Seksuele geweld in ons land is ’n aktuele kwessie’: Hans du Plessis gesels oor Die opstand van Poppie Nel

Video: Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel, plaas ’n kollig op die seksuele misbruik van kinders en vrouers deur kerkleiers en mense wat hulle vertrou. 

‘Die eerste 7 jaar van ’n kind se lewe is van kritieke belang’: Lees ’n uittreksel uit Help! My kind is anders [Plus: Video]

Kyk na ’n video-onderhoud met Christien Neser oor haar boek, Help! My kind is anders, en lees ’n uittreksel waarin sy verder verduidelik waarom die eerste sewe jaar van ’n kind se lewe so van kritieke belang is.

Graffiti-aanlynkuier met Sophia Kapp: Die skrywer gesels met Heino du Plessis oor haar jongste boek, Kanaän (2 Junie)

Graffiti Boekwinkel en LAPA Uitgewers nooi jou hartlik uit na ‘n aanlynkuier saam met Sophia Kapp op Dinsdag, 2 Junie, om 19:00. Moenie dit misloop nie!

Video: Armand Aucamp vertel hoe hy gesond eet tydens die inperking en deel sy gunsteling skuldvrye peuselhappie

Die gewilde akteur en kookboekskrywer Armand Aucamp het onlangs met Heino du Plessis gesels oor sy twee nuwe e-boeke, Bant saam met Armand en Inspiration for Isolation: 14 Low-Carb Recipes for 14 Days.