Die opstand van Poppie Nel

[Video] ‘Seksuele geweld in ons land is ’n aktuele kwessie’: Hans du Plessis gesels oor Die opstand van Poppie Nel

Video: Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel, plaas ’n kollig op die seksuele misbruik van kinders en vrouers deur kerkleiers en mense wat hulle vertrou. 

Graffiti-aanlynkuier: Hans du Plessis gesels met Kabous Meiring oor Die opstand van Poppie Nel (2 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na ‘n aanlynkuier met Hans du Plessis. Kom gesels met die skrywer oor sy nuwe roman, Die opstand van Poppie Nel.

‘Staan, Poppie, staan en laat jou gedagte gaan’: Lees ’n uittreksel uit Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis

LAPA Uitgewers het onlangs ’n uittreksel gedeel uit Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel. In die uittreksel treur dominee Lukas nog oor die dood van sy vrou, Amanda, toe die arme Poppie Nel eendag in sy lewe verskyn.

Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie: Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis, nuut by LAPA

Só ontvou Poppie se verhaal in Die opstand van Poppie Nel. Sy vertel vir Dominee Lukas van ‘n pastoor wat openbarings kry, hoe die pastoor haar misbruik en hoe haar gesin, veral haar ma, medepligtig is.