Onderhoud

‘Die wisselwerking tussen mens en mens fassineer my’: Lees ’n onderhoud met Stella se dogters-outeur, Helene de Kock

Amanda Claassens het onlangs met Helene de Kock gesels oor haar kleurryke skryfloopbaan asook haar jongste roman, Stella se dogters.

‘Een kunstenaar in die familie is meer as genoeg, dankie’: Bloedbande-outeur Jeanette Stals beantwoord vier vinnige vrae

In die blitsonderhoud gesels Jeanette Stals oor die boeke, mense en dinge wat haar inspireer.

[Video] Leandie du Randt gesels oor My Hacks vir die Lewe: ‘Moenie iets doen waarvan jy nie hou nie’

Hoe kry Leandie du Randt – aktrise, entrepreneur, model, skrywer, stemkunstenaar en publieke figuur – dit reg om soveel te doen? Kyk na die video om uit te vind.

‘Vroue se rol het verander, ja. Ons is beslis nie meer slagoffers nie’: Gerda Taljaard gesels oor haar roman, Vier Susters

Lees ‘n onderhoud met Gerda Taljaard oor haar jongste roman, Vier Susters, in The Penguin Post.

Wat gebeur as jou dogter ’n moorddadige psigopaat word? Deborah Steinmair gesels oor As jy van moord droom

Deborah Steinmair se jongste boek As jy van moord droom het pas by LAPA verskyn. Naomi Meyer het met die skrywer gesels oor haar verhoudingsriller.