[Video] ‘H staan vir hel. Joune begin nou’: Leon van Nierop lees voor uit sy jongste sielkundige riller, Bloedsuier
More about the book!
Die gewilde skrywer, joernalis en akteur Leon van Nierop het ’n voorlesing gedoen uit sy jongste roman, Bloedsuier.
Bloedsuier het in 2019 by Penguin Random House SA verskyn en vertel die verhaal van ’n jong hipnoterapeut, Maryke, wat ’n anonieme dreigbrief ontvang. In die brief beloof iemand dat intense pyn haar voorland is.
Hierdie sielkundige riller belowe naelbytspanning.
Kyk na die video:
https://www.facebook.com/PenguinRandomHouseSA/videos/257320399003415/
Bloedsuier is ook as e-boek beskikbaar:
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Bloedsuier Leon van Nierop Penguin Random House SA Reading Video Videos Voorlesing