Wilken Calitz

[Luister] Wilken Calitz gesels oor Swart swaan: ‘Die verhaal speel af in die dobbelonderwêreld van die Oos-Rand’

Skrywer Wilken Calitz was vroeër vanjaar ’n gas op But kaantie: die Ivor Price show. Luister hoe Wilken gesels oor die eerste keer toe sy verhaal Swaan swaan in sy kop verskyn het.

Video: Fynskrif-aktrise Lea Vivier lees voor uit Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan

Fynskrif-aktrise Lea Vivier het onlangs ’n gedeelte uit Wilken Calitz se debuutroman Swart swaan voorgelees. Kyk na die video.

Moenie die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuut Swart swaan misloop nie! (16 Junie)

Graffiti Boeke en Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan.

Moenie aktrise Lea Vivier se Instagram-voorlesing uit Swart swaan deur Wilken Calitz misloop nie! (30 Mei)

Lea Vivier gaan op Saterdag, 30 Mei, om 10:00 die oggend ‘n uittreksel voorlees uit Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan. Die formidabele aktrise gaan die voorlesing op Instagram Live uitsaai. 

Lees ’n uittreksel uit Wilken Calitz se betowerende debuutroman, Swart swaan

Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Lees ’n uittreksel.

The #ReadToDream campaign presents LAPA Uitgewers and its extraordinary collection of titles for young readers

Local publisher LAPA Uitgewers has an extraordinary collection of titles for young readers. They have a wide range of Afrikaans books but are also publishing popular titles in English and other local languages.

Swart swaan deur Wilken Calitz: ’n Surrealistiese sprokie vir volwassenes oor ’n man wie se verbeelding op ‘n dag vlerke kry

Wilken Calitz se Swart swaan: ’n Betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se verbeelding op ’n dag vlerke kry.