C

Probeer Armand Aucamp se resepte vir Keto-kraakbeskuitjies, Murgpampoentjie-rösti’s en Wortelkoek-fudge
 More about the book!

Het jy al die April-uitgawe van The Penguin Post afgelaai? Blaai gerus na bladsy 17, 18 en 19 vir drie smullekker resepte uit Armand Aucamp se nuutste kookboek, Armand Kook Kaal Volume 2.

Jip, Armand is terug en hy is steeds kaal. Die keer stroop hy sy gunstelingdisse (en homself) nog verder.

In die jongste uitgawe van The Penguin Post deel Armand sy resepte vir Keto-kraakbeskuitjies, Murgpampoentjie-rösti’s en Wortelkoek-fudge. Klink ongelooflik! Só beskryf Armand sy kosfilosofie:

Waarvoor wag jy? Laai The Penguin Post vandag nog af (bl. 17 – 19).

Categories Afrikaans Cookery Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Armand Aucamp Armand Kook Kaal Volume 2 Keto-kraakbeskuitjies LAPA LAPA Uitgewers Murgpampoentjie-rösti's Recipes The Penguin Post Wortelkoek-fudge


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments