C

Moenie koue voete kry nie! Brei vir jouself die pragtige pantoffels uit 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel
 More about the book!

Goed, so jy het nou al vir jouself ’n veelsydige serp en ’n snoesige seshoekdeken gemaak. Maar wat van jou koue voete? Moenie hulle afskeep nie!

Bederf jouself en almal wat jy ken met ’n paar mooi pantoffels uit 50 Tydlose Breipatrone deur Christa Swanepoel.

Probeer die gratis patroon:

~~~

Pragtige pantoffels

BENODIGHEDE
° 2 balle ELLE TWEED ARAN (50 g-balle) in Creamicrop
° 4,5 mm-naalde

GROOTTE
Pas voetlengte van ongeveer 24–27 cm

AANWYSINGS
MAAK 2

Stel 76 ste op.
Werk 14 rye in rs.
Vlg ry: r35, r2tes, aw2, ggr, r35.
Vlg ry: aw34, ggaw, r2, aw2tes, aw34.
Gaan voort met hierdie 2 verminderrye (elke ry 1 st minder aan weersk) tot 40 ste.
Werk 7 rye in rs vir rand. Heg lossies af.

OM TE VOLTOOI
Met regte kante op mekaar, werk naat agter en sool toe.

WENK
° Brei reksteekrand bo 15 cm lank en dra dit opgetrek of omgeslaan.

 

Categories Afrikaans Lifestyle Non-fiction South Africa

Tags 50 Tydlose Breipatrone Book excerpts Book extracts Christa Swanepoel LAPA LAPA Uitgewers Pantoffels Uittreksel


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments