Lus vir ’n romerige, dekadente doopsous? Probeer die gesonde resep uit Armand kook kaal Volume 2
More about the book!
Maroela Media het onlangs ’n resep gedeel vir Feta-en-Peppadew-doopsous uit Armand kook kaal Volume 2.
‘Hier’s vir jou ’n romerige, dekadente doopsous met twee soorte kaas en die pikante soutsurigheid van egte Suid-Afrikaanse Peppadews,’ skryf Armand Aucamp in sy kookboek, aldus Maroela Media.
Is dit tyd om die winterrolletjies af te skud? Probeer dan gerus hierdie smullekker, gesonde doopsous:
Bestanddele:
- 100 g mediumvet roomkaas, teen kamertemperatuur
- 3 e Griekse volvet-jogurt
- 6 tot 8 Peppadews, gekap
- 2 fetawiele, gekrummel
***
Lus vir nog kaalkos idees? Kry vir jou:
- Probeer Armand Aucamp se resepte vir Keto-kraakbeskuitjies, Murgpampoentjie-rösti’s en Wortelkoek-fudge
- [Video] Probeer die resep vir Wit pizza met sampioene, rooiui en basilie uit Armand kook kaal Volume 2
- Kyk hoe maak Armand Aucamp kits-sjokoladepoeding uit Armand kook kaal Volume 2 (Video resep)
- Smag jy na ’n garage pie? Probeer Armand Aucamp se suiwer, reiner pepersteak-potpasteitjies uit Armand Kook Kaal Volume 2
- Kyk: Armand Aucamp kook kaal op Bravo! (Video)
Categories Afrikaans Cookery Lifestyle Non-fiction South Africa
Tags Armand Aucamp Armand Kook Kaal Volume 2 Feta-en-Peppadew-doopsous LAPA LAPA Uitgewers Maroela Media Recipes Resepte