Klankgrens

Kom vier die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert in Bloemfontein! (20 Apr)

LUCA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert.

Wen Klankgrens deur Maretha Maartens! Neem deel op Facebook voor 27 Januarie 2022

Een gelukkige leser kan wegstap met Maretha Maartens se nuutste roman, Klankgrens! Besoek LUCA se Facebookblad om deel te neem.

Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert: ’n Oorlogsverhaal uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly

Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek.