Toe als groen was

Kom hou piekniek saam met An-Mari do Carmo by die bekendstelling van Toe als groen was in Bellville! (27 Sep)

Aandag, alle Kapenaars! LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo.

‘Ek … ek het weggeloop. Ek het nêrens anders om te gaan nie’: Lees ’n uittreksel uit Toe als groen was deur An-Mari do Carmo

LAPA Uitgewers het ’n uittreksel gedeel uit Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – ’n aangrypende grootwordverhaal gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal.

‘Ek was banger vir my ma om dit te lees as om dit in die res van die wêreld in te stuur!’ An-Mari do Carmo gesels oor Toe als groen was

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo het onlangs by LUCA verskyn! Cliffordene Norton het met die skrywer gesels oor  haar treffende debuut wat gebaseer is op ware gebeure …

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met An-Mari Do Carmo oor haar treffende debuut, Toe als groen was (21 Jun)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari Do Carmo in gesprek met Erika Bosman.

Gebaseer op ’n ware verhaal: Kom vier die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo in Klerksdorp! (4 Jun)

LAPA Uitgewers nooi jou graag uit na die boekbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – die aangrypende verhaal van ’n jong meisie wat uit ’n kultus ontsnap.