As jy van moord droom

Wonder wat jy gaan doen vir die volgende 21 dae? Jou gunsteling LAPA titels is nou as e-boeke beskikbaar

Die nasionale inperking het aangebreek, en jy weet nie hoe jy deur 21 dae gaan kom nie … Ons het die antwoord! Jou gunsteling titels is nou as e-boeke beskikbaar.

As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: Wat gebeur as ’n kind wat ontvoer is 20 jaar later terugkom?

Deborah Steinmair se jongste verhoudingsriller As jy van moord droom het pas op LAPA se rakke verskyn, en vind oorsprong in die storie van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.

Wat gebeur as jou dogter ’n moorddadige psigopaat word? Deborah Steinmair gesels oor As jy van moord droom

Deborah Steinmair se jongste boek As jy van moord droom het pas by LAPA verskyn. Naomi Meyer het met die skrywer gesels oor haar verhoudingsriller.

Het jy al jou kaartjies gekoop vir die US Woordfees 2020? Hier is al die LAPA skrywers om na uit te sien

Die US Woordfees vind plaas vanaf 5 tot 16 Maart 2020. Het jy al jou kaartjies gekoop? Hier is al die LAPA skrywers wat jy dié jaar op die fees kan raakloop.