Aanlynbekendstelling

Moenie die bekendstelling van ’n Enkele verhaal: Die jag op ’n reeksverkragter deur Deon Wiggett misloop nie (29 Okt)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van ’n Enkele verhaal deur Deon Wiggett. 

Graffiti-aanlynkuier: Kom luister hoe gesels Chanette Paul met Susan Booyens oor haar roman, Droomvanger (27 Okt)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Droomvanger deur Chanette Paul. Kom kuier saam!

Vanaand om 8! Kom verbeel jou jy is Amper Frans saam met Louis Jansen van Vuuren en Riana Scheepers (23 Okt)

Moenie vanaand se fees misloop nie! Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die virtuele bekendstelling van Amper Frans deur kunstenaar Louis Jansen van Vuuren.

Lees ’n uittreksel uit Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser (Plus: Kyk na die aanlynbekendstelling op Facebook)

Lees ’n uittreksel uit Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser, ’n gotiese roman in die tradisie van Victoria Holt, en kyk na die aanlynbekendstelling op Facebook.

Graffiti-aanlynkuier: Lizz Meiring gesels met Hannes van Wyk oor Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade (16 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na ’n aanlynbekendstelling van Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade saamgestel deur Lizz Meiring.

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Callie Roos oor In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper (14 Julie)

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Callie Roos se nuwe boek, In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper.