Deborah Steinmair
Join Eben Venter for the launch of Decima in Pretoria (22 Jun)
Penguin Random House and Exclusive Books invite you to the launch of Decima by Eben Venter.
‘Onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit’: Deborah Steinmair resenseer Hoerkind deur Herman Lategan
‘Hoerkind van Herman Lategan het my diep ontroer,’ skryf Deborah Steinmair (As jy van moord droom, LAPA) in die Vrye Weekblad.
Liewe Mamma, staan ’n kans om ’n pragtige LAPA-geskenkpak te wen! Neem deel voor 31 Mei 2022
Teken in op LAPA se nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ’n pragtige geskenkpak propvol boeke spesiaal vir die moeders!
Nege LAPA-skrywers benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2021!
Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2021 is pas aangekondig! Veels geluk en sterkte aan al die LAPA-skrywers.
Annelie Botes gesels met Deborah Steinmair oor Voetstoots: ‘Mens moet oplettend wees oor wat rondom jou gebeur’
Annelie Botes is nie iemand wat doekies omdraai nie. Soos sy self onlangs aan Deborah Steinmair gesê het, ‘ek is nie ’n vrou wie se oggend- en aandpraatjies verskil nie’. Lees die onderhoud:
[Video] ‘Die geweld speel af in die huis waar alles bitter gevaarlik is’ – Deborah Steinmair gesels oor domestic noir
Heino du Plessis het onlangs met Deborah Steinmair gesels oor haar roman, As jy van moord droom. Hy skop die onderhoud af met die vraag: Wat is domestic noir? Kyk na die video.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair misloop nie! (9 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na ʼn aanlynbekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair.
Kyk na die virtuele bekendstelling van Deborah Steinmair se nuutste boek As jy van moord droom op Boekemakranka
Kyk na Boekemakranka se virtuele boekbekendstelling en gesprek met Deborah Steinmair oor haar nuuste boek, As jy van moord droom, uitgegee deur LAPA Uitgewers.
‘Ek herken haar. Sy is … Maryna.’ Lees ’n uittreksel uit As jy van moord droom deur Deborah Steinmair
Lees ’n uittreksel uit As jy van moord droom deur Deborah Steinmair waarin ma en dogter mekaar na 20 jaar vir die eerste keer weer sien. Die eerste ontmoeting speel nie af soos wat Erin verwag het nie. Haar dogter praat beter Chinees as Afrikaans, is grotesk, het ’n daggagewoonte en sê amper nooit enigiets nie.
Wonder wat jy gaan doen vir die volgende 21 dae? Jou gunsteling LAPA titels is nou as e-boeke beskikbaar
Die nasionale inperking het aangebreek, en jy weet nie hoe jy deur 21 dae gaan kom nie … Ons het die antwoord! Jou gunsteling titels is nou as e-boeke beskikbaar.
As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: Wat gebeur as ’n kind wat ontvoer is 20 jaar later terugkom?
Deborah Steinmair se jongste verhoudingsriller As jy van moord droom het pas op LAPA se rakke verskyn, en vind oorsprong in die storie van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Wat gebeur as jou dogter ’n moorddadige psigopaat word? Deborah Steinmair gesels oor As jy van moord droom
Deborah Steinmair se jongste boek As jy van moord droom het pas by LAPA verskyn. Naomi Meyer het met die skrywer gesels oor haar verhoudingsriller.
Woordfees 2020: Moenie Jodi Picoult se Skype-onderhoud met Deborah Steinmair en Sara-Jayne Makwala King misloop nie! (10 Maart)
Jonathan Ball Uitgewers nooi jou graag na die Skype-bekendstelling van Jodi Picoult se eerste roman in Afrikaans, Die belydenis.